Jump to content

skollie

Members
  • Posts

    121
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Province
    Western Cape
  • Location
    Klein Karoo
  1. Fantasties, da wen Skollie ook 'n ding. Nou moet ek net 'n Food Lovers Market vind. Dankie vir die prys FLM!!
  2. Hi, straatvark is amper seker hulle gaan eers by die jeeptrack verby tot op ouberg (dink daars n king of the mountain daar bo) weer terug en dan met die jeeptrack deur die nek. Dit behoort 'n tawwe maar lekker 80km te wees veral met "bobbejaan bult/afdraend" wat ook in is.Julle eindig weer met die 5km jeeptrack downhill tot in die Baden pad.
  3. Thanx all, think Ill give that DIY tools a practise run on the kids bikes.
  4. Hi, thinking of replacing the press fit BB and maybe some of the pivot bearings (Giant). What kind of tools (press/puller) do I need.
  5. frame gemeet van middle van BB tot wa saal ingaan. (A in prent)
  6. Hi, Is op soek na iemand wat 'n 2012/2013 29er anthem small frame het. Op die website is die small frame n' 16inch (39cm) maar die "small" frame wat ek het meet 14.5 inch. As iemand wat so fiets het net vir my kan meet of die small frame n' 16inch is soos op die website en of dit 'n 14.5inch is. Dankie
  7. Wanneer is 'n fiets nou te klein vir jou. Eks 174cm lank been lengte 78cm so as ek reg verstaan moet ek 'n 17.5inch raam ry, maar sal ,n 16.5 nou te klein wees. Is daar meer aan as net "as hy reg voel ry hom"?
  8. Hi, ek het 'n Scott Spark 30 (2011) wat werk met die 27.5 wiele. Wil net hoor of iemand al die conversion gedoen het met die nuwe "shape" Spark. Al die conversions wat ek sien is met die ouer sparks gedoen?
  9. Ok sien nou ons kan nog, sal da ietsie ingooi!
  10. thanx, maybe i should test a litle bit on the side.
  11. Can you mix different brand (stans - oko) tyre sealant? Need to top up my sealant but got a different brand at the moment.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout