Jump to content

Anna Mamparra

Members
  • Posts

    1
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    paris
  1. Ek is jammer om te hoor dat jou dogter nie meer hier is nie maar ek dink dat die dood van Wynand self n tragedie is. Ek kan nie help om te wonder of die openbare "blame-game" nie deel gehad het in sy dood nie. Ek wonder in hoeveel ander gevalle dit n aandeel mag he. Baie mense word elke dag deur baie mense seergemaak of nog erger maar mens smyt nie die skuldiges so in die openbaar om vertrap te word nie. Veral nie deur mense wat nie die gesinne ken nie. Die geld vir alle partye hier. Ek voel baie hartseer vir die Venter familie en veral vir Wynand wat dag in en dag uit deur hierdie tipe boodskappe ens getreiter moes word. Dink julle nie sy gewete waarmee hy vir die res van sy lewe moes saamleef is reeds erg genoeg nie? En as iemand wat self reeds n selfmoord asook n wrede plaasmoord (wat nie dieselfde is as n ongeluk nie) kan ek jou se dat die een nie erger of beter is as die ander nie. Albei is tragies en hartseer. Al wat ek sou se is dat n ongeluk n ongeluk is maar selfmoord is beplan en oorweeg soos iemand wat n moord wil gaan pleeg. Niemand verdien om te sterwe nie - nie deur 'n ongeluk nie en ook nie selfmoord nie! Ek hoop die gesinne in die ervaring vind vrede en berusting noudat twee kinders nou van ouers weggeneem is...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout