Jump to content

whipped

Members
  • Posts

    4
  • Joined

  • Last visited

  1. Ek stel baie belang in so n raam. MAAR ek wil darem n bietjie meer oor hulle uit vind. Hoekom is die Amerikaanse site nie beskikbaar nie? Waar anders kan n mens iets oor die rame uitvind. Ja die pryse is heel goed. Ek het die dealer gevra waar pas die raam in die mark in. Hulle se hulle kan nie oor ander rame praat nie. Is daar nie erens iemand wat wel so n raam gekoop het en iets oor die raam kan se nie? Goed of sleg!!!
  2. Ek het van oggend die 2de dag van die race gery. Soos altyd voor die race begin verduidelik die organiseerder die roete en vertel van die vorige dag se valle. Hy vertel toe van 2 of drie outjies was geval het en n paar goed gebreek het maar wat eintlik O K is. Tot my skok vertel hy daarna van n vrou wat ook geval het. BREIN SKADE en later die middag oorlede. Vierde keer wat sy ry en die 8ste keer wat haar man ry. Dit laat mens baie dink. Weet enig iemand meer van dit ?
  3. Lee Gaan kyk op YOU TUBE soek vir LED LIGHT. Daar is n hele klomp. Jy kan ook by candle power forum gaan soek, maar ek dink jy gaan maklik reg kom by you tube.
  4. Kyk nyathi ek het n CS200 met cadens gebruik. Nooit n enkele probleem gehad nie. Toe brand ek om n Garmin te koop. Nou ja ek koop toe die 305. Wonderlike computer met ongelooflike funksies ,maar Toe begin die probleme. Die eenheid wil ewe skielik nie aan skakel nie. Drie dae later skakel dit weer aan. Tot op n dag dat glad nie wil aan skakel nie. Ek stuur dit toe weg en moet se die mense by Avnic was baie gaaf en als maar ek was n maand sonder die garmin. Hulle se die eenheid het overcharge. Wel daarna het dit weer 2 maal so gemaak. Na wat ek verneem het die 705 nie sulke probleme nie. Wel dan moet dit n wonderlike computer wees. Soos ek se die funksies is fantasties, veral vir iemand wat baie alleen oefen.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout