Jump to content

Nomad

Members
  • Posts

    154
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Nomad

  1. Big H hoekom maak jy die mense kwaad?
  2. GO BABE !!!!! See, you can do everything and anything!
  3. As iemand beledigend of vulger raak, gooi gou n poll en laat die hubbers stem oor die ou se destiny. 'n Rookie se stem kan 1 tel, dom 2, champ 3 etc. Skors hom dan vir 'n periode, of erase hom permanently! Computer programmers kan enigiets doen!
  4. Hey Pinky is Parbo ook dood?
  5. Ek werk vir miss v
  6. Ag Bonsai jou ou voorslag! Ons is so trots op jou, hoor!
  7. Goldie, gaan vang 'n middagslapie, ek is besig om die hub te probeer red van kriminele ondergang.
  8. No, he is a gentleman, not an imposter, and he is in Nigeria.
  9. Pinky, PM my die goed wat jy in Afrikaans vertaal wil h?, dan doen ek dit vir jou. Dit is onaanvaarbaar dat jy Afrikaans so wreed verkrag! Genugtig, man! En wat het jou nou laat pro-Kremetart draai? Jy moenie te veel Parbo drink nie, hoor. Lyk my die alkohol werk nie lekker met jou saam nie.
  10. REAL joke of the day!!! Ek met by babbelaas koppie en Big H wat my nie wil glo sy tjom in Suid Amerika is 'n tweegesig, of driegesig double of tripple poster imposter nie! Dis rerig funny, hehehehe
  11. Ek gaan darem self nou bietjie celebrate. BULLE!!!!
  12. Eish, dis mooi, lekker eet Bonsai!
  13. Nee ***, ek het slegter gevoel as die donkie.
  14. Hehe jys reg, na die race so gel?, maar na 2 windhoeke weer opgestaan, toe begin die party!
  15. Bonsai, ek sien nou eers dis die girls waarmee ek gedans het laasjaar by die Kremetart afterparty! (Onderste foto) Dit was genuine die lekkerste race wat ek gedoen het, al was ek fodde. Daai potjie, Adam Tas se goeie musiek, 'n paar koues en die hele vibe! Ek kan nie wag nie!
  16. Kruip hierdie Bonnai gat by jou? Ken jy hom?
  17. Big H ek sien jy het jou signature verander, ek like dit! Baie!
  18. Big H, spite hulle en gaan ry ook die Kremetart. Ek gaan probeer, maar ek weet nie eers of ek oor die berg gaan kom nie! Maar ek gaan probeer. Nomad2007-05-19 11:30:09
  19. Yip, and you're right, he should be brown or black.
  20. Shaun, all I know is that Jake is going to get fired, sooner or later! I believe we have the talent to win World Cup. He can pick a side from the two teams playing tomorrow, and with proper coaching and the right captain, we will conquer.
  21. Neeeee maaaaan nie hyyyyy nieeeee, die anner eeeeen!!!!!!!!!!!
  22. Samjoor, my fav sammajoor was ou Sam Storings by Oom Peerie se PPlaas in Pretoria. Hy het bietjie aan bomskok gely en kon so mooi vloek dat jy eintlik uitgesien het daarna dat hy jou moet vloek. Ek stem! Opvoeding! Maar jy gaan ook net die goeie ouens opvoed, m.a.w. 'n klein minderheid. Ons paaie is gyl gesaai met padvarke.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout