Jump to content

Haidee

Members
  • Posts

    24
  • Joined

  • Last visited

  1. Ai sammajoor wat is die probleem vandag??? Sien ons julle more????
  2. My opinie bly maar nog dieselfde. Plain common decency. As jy heeltemal agter raak en nie saam met die girls kan bly nie, is dit 'n ander storie, ry dan saam met wie jy wil, solank jy nie die mans groepe tot jou voordeel gebruik om dan die race of stage te wen nie.
  3. Angel ek hoor wat jy se en weet hoe hard dit is om saam met die mans te bly. Ek het self na die tweede stage vir die organiseerders gaan vra of ons saam met die mans in hul bunch mag spring wanneer hulle verby kom, maar hulle het gevra dat ek dit nie doen nie, want dan maak ons dit net vir hulle moeiliker om vas te stel wie regtig die dames race/stages gewen het en wie nie. Ek weet onglukkig nie wat die vrou se naam is met wie ek gepraat het nie, sy is die een wat in die kar was wat heeltyd saam met die ladies bunch gery het. Wel, die dame het gese dat jy net in aanmerking kan kom vir die prysgeld indien jy saam met die ladies wegspring en gladnie saam met die mans ry nie. Dit bly maar net onregverdig.Haidee2007-06-11 02:52:12
  4. Ek stem honder persent saam dat die race en als van die dag great was! Dat sy vinniger gery het stem ek ook saam, maar sy het nie teen die vrouens gekompeteer nie. Baie van ons was lus om in die VB groep in te spring op stage 2 toe hulle verby ons gevlieg het, want daar gaan mens definitief meer rus as in die vrouens se groep. In die vrouens groep moet ons self hard werk om die spoed op te kry en daar te hou, maar wanneer ons saam met die mans ry is die wynig dat ons as vrouens nodig het om voor te werk vir jou eie tyd. Ek voel maar net jammer vir die girls wat voor sit en die hele race deur hard gewerk om teen die ander vrouens te kompeteer en dan vat iemand die prysgeld wat deur mans gehelp is. My opinie is dat hulle die seeding van hierdie race soos al die ander moet maak. Jou licensed ryers eerste en dan die gewone open seeded agter aan.
  5. Hier is net 'n klip in die bos.... Ek was nie by die prys uitdeling nie, maar het by vriende na die tyd gehoor wie die stage wenners van die ladies race was. Die dame wat bleikbaar stage 2 gewen het, was nie eers saam in die sprint by die einde van die stage nie! Ek weet nie of sy saam met die ladies bunch weggespring het of nie, maar sy het saam met die mans klaargemaak. Ons sou definitief gesien het as sy alleen van ons groep af weggebreek het. Dis baie 'sad' as mens so die prysgeld aanvaar en weet dat jy dit nie regtig verdien nie!
  6. mmmm yip, ek moet se my alias gee my nogal vinnig weg ne! :-)
  7. Saddle Sore die saak is reg so, maar ek gaan ook maar net aan daai slawedrywer van my se wiel probeer vashou so lank as wat ek kan!
  8. Lancealot ek stem 100% saam, daar gaan altyd iemand wees wat gaan moan oor ons fietsryers, maak nie saak waar en hoe ons ry nie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout