Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek sal dit waardeur as iemand vir my meer inligting kan gee oor die 85km MTB race wat jaarliks by Knysna gehou word.Die jaar is dit die 2de Julie.

Ons is n paar ryers wat graag wil gaan ry, die probleem is dus ons eerste MTB race. Hoe moeilik is die race? Is dit baie singletrack? Moeilike tegniese dele? My argus met padfiets was 3uur 48 min, sit dit bv in my broek om die 85km MTB race maklik binne die tyd te voltooi? Hoe lank voor cut off?

Daar is n kort een dan een van 60 en dan die 85km. Ons wil graag die 85 km doen.

Ek hoor graag wat julle te se het.

Dankie

ScottyScott

Scotty - it is moerse hard, lots and lots of climbing, not to technical and not that much single track, but still moerse hard.

Posted (edited)

Ek sal dit waardeur as iemand vir my meer inligting kan gee oor die 85km MTB race wat jaarliks by Knysna gehou word.Die jaar is dit die 2de Julie.

Ons is n paar ryers wat graag wil gaan ry, die probleem is dus ons eerste MTB race. Hoe moeilik is die race? Is dit baie singletrack? Moeilike tegniese dele? My argus met padfiets was 3uur 48 min, sit dit bv in my broek om die 85km MTB race maklik binne die tyd te voltooi? Hoe lank voor cut off?

Daar is n kort een dan een van 60 en dan die 85km. Ons wil graag die 85 km doen.

Ek hoor graag wat julle te se het.

Dankie

ScottyScott

Pelle wat laasjaar gery het se die 85km was eintlik net 75km. Dalk maak dit jou keuse al bietjie makliker?

Ek het laasjaar die 50km gedoen. Ek was nie super fiks nie (2010 Argus van 6:25) en kon dit klaarmaak sonder probleme.

Hierdie jaar het ek Argus in 4:16 gery, en as ek nou terug dink aan die 50km Knysna MTB was dit nie eintlik 'n baie moeilike race nie. Ek gaan hierdie jaar vir die 85km. Met jou Argus tyd moet jy definitief ook gaan vir die 85km. Sien jou daar.

Edited by BlinkFan
Posted

Dankie julle.

Klink goed as daar nie te veel tegniese dele is, die bulte kan n ou nog vat oefen nou net lekker hard tot dan.

Blinkfan as jy so se maak ons so. Sien julle daar. :)

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout