Jump to content

Durbanville MTB rides


udxcob

Recommended Posts

Posted

We start 07:15 at the Protea Hotel next to Majik Forrest (Jip de Jager) for save parking of the cars. You are welcome to join!

 

Tx. Don't wait for me if I'm not there at 07h15.

  • Replies 566
  • Created
  • Last Reply
Posted

We start 07:15 at the Protea Hotel next to Majik Forrest (Jip de Jager) for save parking of the cars. You are welcome to join!

 

Shot, same for me, don't wait for me if I'm not there at 07h15 :huh:

Posted

Wannabe ek is keen vir so 90 + gravel pad en pad. het gedink om dalk jonkershoek toe te trap of paarl toe en n vinnig loop by paarlberg ?

 

Kan werk. Sien my post op Nightride thread ook.

Posted

Hoe lyk dinge viir sat ? Het iemand dalk die roete slent eenzeemheid ? Of iets, ek is keen vir n 90 plus+ Net lekker tyd in die saal.

 

Dink ek en jy moet maar gaan ry. Ek ken die roete so so (het hom al 'n paar keer gery), kry net nie al die grondpaaie op mapmyride nie. Kan vir udxcob vra om vir ons te post, as hy hom op sy garmin het.

Vaalkol hulle se rit gaan my net daardie bietjie te lank van die huis af weghou, het nog 'n paar dinge om te doen (bome se wortels uitkap ens)

Posted

cool , ons wil so 6 bells begin om weer net na 11 tuis te wees of hoe ? Ons kan kyk hoe die tyd ons treat dalk n rit opvat teen paarlberg ? Julle het verlede jaar n roete gedoen check die eerste paar posts in die thread. Hoe ver is dit ?

Posted

Kan ons nie bietjie later begin nie? 06h00 is bietjie vroeg vir my (ou man, het rus nodig :whistling: :D )

As ek reg onthou was die roete ongeveer 80km. Ek is seker ons kan dit bietjie rek, indien nodig.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout