Jump to content

Durbanville MTB rides


udxcob

Recommended Posts

  • Replies 566
  • Created
  • Last Reply
Posted

Wie join my sat oggend vir n 4 uur lsd?

Ek sal join maar hoe laat is die Rugby?

4h :blink: :wacko: ouch, ek is keen om te ry 4h is wel nog rof :ph34r:

 

Ek en udxcob het gepraat oor die moontlikheid om Saterdag oggend die Slent pad uit te vat tot by Klapmuts, daarna Backsberg toe om Simonsberg te klim, en dan weer terug. Nie 100% seker van die roete nie, maar dit is 'n lekker rit, met net die Bergklim wat taai is, maar oor vrek lekker.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout