Jump to content

Durbanville MTB rides

udxcob

Recommended Posts

Posted

Sorry ouens - gaan Sat bietjie endurance doen. Slent, Leeuwendans, Paarlberg, terug oor Eenzaamheid. Julle is welkom om te join - 06h30 VA Bellville, 06h45 Caltex Durbanville.

Ook welkom om Son te join - Global Spokes 12 hr MTB Cycle Challenge in SBosch. Kyk by "Events" vir meer info.

Fader!! :whistling: :D :lol:

  • Replies 566
  • Created
  • Last Reply
Posted

Sorry ouens - gaan Sat bietjie endurance doen. Slent, Leeuwendans, Paarlberg, terug oor Eenzaamheid. Julle is welkom om te join - 06h30 VA Bellville, 06h45 Caltex Durbanville.

Ook welkom om Son te join - Global Spokes 12 hr MTB Cycle Challenge in SBosch. Kyk by "Events" vir meer info.

On second thoughts. Wat se julle ouens, gaan ons Vaalkol join vir bietjie endurance riding?

Vaalkol, omtrent hoe ver is dit, en hoe lank gaan dit nagenoeg vat?

Posted

On second thoughts. Wat se julle ouens, gaan ons Vaalkol join vir bietjie endurance riding?

Vaalkol, omtrent hoe ver is dit, en hoe lank gaan dit nagenoeg vat?

100+ km, 5-6 uur (ons jaag glad nie) en dalk 'n stop by Fairview vir eet/drink (opsioneel).

Posted

100+ km, 5-6 uur (ons jaag glad nie) en dalk 'n stop by Fairview vir eet/drink (opsioneel).

Jammer, te lank van die huis af vir my, gaan reeds volgende naweek 'n lang padrit doen. Die "Regering" gaan glad nie te ingenome daarmee wees nie.

Ander opsies, Carmichael, andydude, Riaanoster? Gaan ons nog steeds kyk na Majik?

Guest TheEpicOne

Ek is reg vir dit! Hoe laat en waar kry ek julle? Lus vir 'n 2 na maksimum 3 ure ride! Die regering gaan ook nie happy wees as ek heeldag op fiets gaan wees nie!

Watter roete het julle ingedagte? Majik en?

Wat van so 08h00 by Majik se begin in Jip De Jager. Ek ken nie regtig die verskillende roetes oor daardie trails nie, dus het ons 'n "toerleier" nodig.

Sou graag na Ntida / Meerendal se kant toe ook wou uitgaan. Dink ook so 2 na 3 ure sal idiaal wees.

Ek ken daai roetes redelik goed! Kan altyd vanaf Majik Forrest ry, deur Ntida tot by Hillcrest en so paar single track doen by Hillcrest en terug met dieselfde roete?

Die "green corridor" is gesluit. So jy kan nie meer daar deur ry tot by Meerendal nie!

Guest TheEpicOne
Posted

KWAAI!!! :clap: :clap: 08h00 by Majik dan? (R30.00 nodig vir day pass!?)

Ek is lid van Tygerberg MTB club, as julle nie lid is nie, dink ek is dit R30 in die "honesty box" by Hillcrest! Sal julle 08:00 daar kry, mag dalk van die huis af ry tot by Majik Forrest! Ek het die kode van die hek by Hillcrest.

Sien uit daarna om nuwe manne te ontmoet!

Guest TheEpicOne
Posted

Gaan soek gerus die groep "The Social Group (MTB)" op facebook....ook baie ouens wat daar rides post ens.

Posted

Would have liked to join you guys but will also be at Majik Forest on Sat @ 07:45 but doing a gentle pace ride with my little nephew. But bound to bump into each other :)

Posted

if you folks are keen for some midweek fun, there are wednesday night rides on Hillcrest (weather permitting). We leave from the Tygerberg MTB clubhouse at Nitida at 6:30pm and ride for about 1.5 hours. Non-members are welcome to join us (R30 permit fee).

Guest TheEpicOne
Posted

Alles nog reg vir Majik Forrest "tour de" Hillcrest vir saterdag? 08:00am?

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout