Jump to content

Durbanville Mtb Night Rides


Wannabe

Recommended Posts

  • Replies 1.6k
  • Created
  • Last Reply

Sou vanaand kon join, as ek nie vanoggend oor my nuwe voorwiel gery het nie... :cursing:

 

Ai ai ai. Of soos my Pa gese het "daar is nie pille vir domgeit nie" :devil: :whistling:

Link to comment
Share on other sites

Ai ai ai. Of soos my Pa gese het "daar is nie pille vir domgeit nie" :devil: :whistling:

 

Ha! Dit bly darm maar waar, maar dis nie n goeie gevoel om daai kraak geluid onder jou wiele te hoor nie!

 

En dit nadat ek vir n week lank in die Noord-Kaap was vir werk, en meestal saans en soggens vroeg in Natuurreservate, ens, gery het.

 

Dit plaas 'n demper op die genot van laas week :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Ha! Dit bly darm maar waar, maar dis nie n goeie gevoel om daai kraak geluid onder jou wiele te hoor nie!

 

En dit nadat ek vir n week lank in die Noord-Kaap was vir werk, en meestal saans en soggens vroeg in Natuurreservate, ens, gery het.

 

Dit plaas 'n demper op die genot van laas week :thumbdown:

 

Waar in die N-Kaap was jy?

Link to comment
Share on other sites

Upington, Kakamas en Augrabies.

 

Augrabies Valle Park het seker omtrent so 50km loop wat 'n mens kan ry :thumbup:

 

Darm n paar gemsbokke, springbokke, bobejane, ens, langs die pad teegekom, en die View Points alleen is ook al die ry werd.

Link to comment
Share on other sites

Nice man. Maak nou daai wiel reg (en moenie weer oor hom ry nie) en kom ry saam volgende Dinsdag.

Link to comment
Share on other sites

Stunning ride. How about that sunset!? Pity I did not have my phone available to take a few photo's.

Link to comment
Share on other sites

Klaar ingeskryf vir Argus 2013 !

Ou menere het tog soms 'n effense voordeel ....

 

Hoop nie jy wil my onder daardie selfde kam skeer nie!! :whistling: :D

Geluk, "Ou Meneer"

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout