Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 69
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

great! hoelaat..ons kamma vroeg....i meet you on the corner of gordon and main rds opp new pick 'n pay?

 

H

 

Ek stel ook belang!! Laat ek net uitvinfd ooor die kinners se sport - dan sal ek jou laat weet . Donderdag sal ek seker weet wie doen wat!

 

Was laaanklaas op Schapenberg gewees..

Posted

ha ha ha ek ook ma het myself geleer om die 6 uur ding te doen... dit te vroeg vir da by die nuwe p 'n p?

van daar vat dit my so 20 minute om te ry tot by schapenberg :)

 

dit gan 'n scorcher wees saterdag..teen die tyd dat ek gewoonlik my 3 ure ingekry het begin die son al bak teen 9 :)

Posted

H

 

Ek stel ook belang!! Laat ek net uitvinfd ooor die kinners se sport - dan sal ek jou laat weet . Donderdag sal ek seker weet wie doen wat!

 

Was laaanklaas op Schapenberg gewees..

 

GREAT! sal kewl bananas wees :)

Posted

Skaapenberg maak eers 8uur oop en Saterdag gaan n warm 1 wees so indien swart roete dan lekker warm bak teen 11uur

 

ooo sheeets! wil juis swart roete doen

 

so kouki en cassie: dan moet ons ma dit later maak? 7:30 by p 'n p corner??? anners weet ek nie

Posted

die enigste anner opsie is MTB basin people gan ry lourensford al teen 6. ons moet dan net iemand kry wat ons op 'n lekker lang roete kan vat :)

Posted

As julle wil sal ek julle op n langer ry vat op lourensford

 

hoe ver? en wat sal total ascent wees? :) klink na 'n plan he kouki en cassie? anners gan dit te warm raak vi julle ouens :)

Posted

'n 2de lourensford classic? ha ha ha

 

wat sal jou avg spoed wees? ek is nie 'n vinnige rider nie en onthou eks 'n girl!

kannie so hard trap soos julle mans nie :)

 

cassie/kouki wat se julle?

Posted

Julle kan my vertel hoe lank ver en hard julle wil trap, wat van so 45km met 1000m klim en bietjie single track op die einde, seker so 3-4ure afhangende van spoed.

 

thanks dat jy ons gan vat! kannie wag nie!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout