Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hi almal, ek gaan julle verseker vergesel die vakansie. Eks nuut op die forum en nuut in fietsry (maar nie te sleg nie :) ). Het al 'n paar km's gedoen. Sal seker van Saterdag af join. Sal dit nodig wees om 'n voor en agter lig te he vir veiligheid of is dit nie nodig nie?

Die meeste van ons het agterligte vir sigbaarheid en veiligheid.

Dit word nou vroeg lig en ons gebruik nie nou ligte voor nie

Posted

I have been riding with these guys since last Wednesday. What an awesome group. Down to earth, full range of strengths from super strong A group riders right through to weekend warriors and great coffee. :) And of course hanging out with the cycling legend Johnny Koen is a very special cherry on top.

You failed to mention about the cycling nicknames :D :)

Posted

snapback.pngWrigs, on 12 December 2011 - 03:17 , said:

I have been riding with these guys since last Wednesday. What an awesome group. Down to earth, full range of strengths from super strong A group riders right through to weekend warriors and great coffee. :) And of course hanging out with the cycling legend Johnny Koen is a very special cherry on top.

You failed to mention about the cycling nicknames :D :)

Now we cant let all the good stuff out of the bag in one go. Some things dont translate well - they need to be experienced first hand lol. clap.gif

Posted

Road bikes is vir sissies. Ons het die beste mtb roetes in die land. Ek ry gewoonlik 'n 2 ure ride ind ei oggende om Hartbeeskuil dam. Die wild is amazing, ek het woesndag oggend 'n paar tree verby 2 wit Renoster (aan die ander kant van die draad natuurlik) gery. Vir die ouens wat meer challenging roetes soek, kyk gerus op die kaart na die pad wat deur Zingela, verby Bonniedale, Eight Bells, Leeukloof en Boitlierskop gaan. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Hi ouens, ek wil deelneem aan Grootbrak fiets ry events die 31 Dec.

Maar gaan my los sukkel om fiets daar te kry, waar kan ek 'n fiets huur vir die week tot dan?

Posted

Onthou asb dat daar Maandag oggend, 26 Desember 2011, 'n padfiets sowel as bergfiets wedren plaasvind. Dit begin 07:00 vanaf die amfi teater in Hartenbos

post-12092-0-34883400-1324448057.jpg

Posted

Thanks for the awesome time - I thoroughly enjoyed hitting Brandwag, Hartenbos, The Point and my favourite Herbetsdale. Looking forward to seeing you all again next i am in town. :)

  • 10 months later...
Guest jviljoen62
Posted

Middag almal in Mosselbaai, ek kom more daar deur en is op soek na goeie MTB winkel in mosselbaai

of George.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout