Jump to content

Recommended Posts

Posted

Bought Continental Competition tubbies and punctured in three out of four races (using 11 bar)

Would appreciate any advise on how to open, repair and close the tubby as well as where to purchase the materials used e.g. needle, thread & latex emulsion etc.

 
Posted

Hi Latrinus -  Nee, ek's nie van die Kaap maar van Gauteng.

 

Maar miskien kan jy my net 'n brief description gee van hoe dit gedoen word.

Sover verstaan ek om die base tape te lig, hoe ek die stitching net genoeg moet los maak om die tube uit te kry, reg te maak en poeier .

Maar nou as dit 'n latex tipe tube is wat gebruik ek vir patch en solution ?

As ek nou klaar met surgical naald en floss toe gewerk het, gebruik ek latex emulsion om die base tape vas te sit en waar koop ek so iets ?

 

As daar 'n ander of beter manier is om dit te doen sal ek dankbaar wees as jy my sal reg help.
Posted

NEE JONG, DAAI FANCY MANIERE KEN EK NIE...

Oops, Caps.

Maklikste is: sny die basetape; sny die gare; maak seker jy is op die regte plek; maak reg, met patch en solution (weet nie van latex tubes nie); werk toe met dental floss; plak die basepate terug met pliobond (wat gebruik mense nou deesdae in plek van pliobond?)

 

plak die ding terug op die rim, pomp op, kom agter daar is nog gaatjies.

 

c

 

Posted

Koop latex, skroef die valve van die tubby uit, spuit so 40ml latex in die tubby, skroef die valve terug(sorg dat dit skoon bly), pomp die tubby, spin dit in die rondte en hoop vir die beste.

Posted

I would prefer not adding weight to my wheels but have decided to go the route of inserting a product like Stans into the tube. Suppose it is easier and hopefully will also prevent future flats.

Posted

Wendell Bole of The Cycle Hub in Panorama reports excellent results using Stan's sealant in his tubbies. This whole explosive trend of high tech carbon and alloy wheels and expensive tubular tyres in SA seems doomed due to conditions on our roads (glass etc - thanks, taxi commuters). Replacing tubes in clinchers is far less painful than throwing away (often new) tubbies costing anywhere between R400 and R900 away because of punctures.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout