Jump to content

Derailleur probleempie


Toon63

Recommended Posts

My derailleur Shimano SLX het gebreek die naweek en ek wil graag weet kan ek dit net vervang met n beter een soos n XT of een van die SRAM produkte of moet ek die gears controls op die handle bar ook vervang????

Link to comment
Share on other sites

As dit die agterste derailer is kan jy dit met (amper) enige Shimano een vervang, Deore, SLX, XT, XTR sonder om die shifters te vervang. Mar as jy dit met SRAM wil vervang sal jy die shifters ook moet vervang.

 

As dit die voorste derailer is kan jy dit met Shimano of SRAM vervang.

Edited by Jacquers
Link to comment
Share on other sites

cool. maar nou wat ek die geleentheid het om dit te vervang sal jy dit vervang met n heeltemal nuwe SRAM of net die derailleur agter vervang met n XT?

Link to comment
Share on other sites

en natuurlik vertel jy vir jou vrou n mens kan nie items los koop nie, jy kan net n volle groupset koop

Link to comment
Share on other sites

En vra vir die skaduwee plus op jou nuwe slx of xt. (Shadow +) Maak nogals 'n groot verskil vir die spanning op die ketting.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout