Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

kan IEMAND my net om vaders naam se hoe kry ek 'n bed geboek in 'n kamer in die koshuis???

 

ek het my R270 betaal maar die vrou se ek moet die hele KAMER KOOP!!!!

 

en dan weer die orige beddens VERKOOP?? wtffffreak!!!!

 

is sy nou MAL!!!

Edited by CatGirl
Posted

Hoekom kamp jy nie, baie lekker vibe! kom slaan tent op daar by ons, ons sal weer in die caravan park slaap.

 

ek het klaar betaal en gannie tent nie boet! LOL ek soek 'n properse bed! LOL

hulle gannie myse geld refund nie

Posted

dis moes easy... verkoop die bed met iets daar in...

 

they used to rent per room? is it per bed now??

 

whaaa ha ha ha jaaa verrie funnie ne!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout