Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 86
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Come come impress me ;).. wat was julle top speed gewees ;)

 

Myne was 46.8km/hr.

51,5 km/h , maar amper my alie gesien !!

Very nice race . Nicely marked , very friendly people at the waterpoints and at the start / finish , and what a lekke route . K@ked a bit because I started a bit to fast . Finished 59,6 km in 2:47 according to my Garmin . Will definitely be back next year . Compared to Dullstroom this was hands down the winner !!

Posted

iewers is iets deurmekaar ek het gelukkig die hele pad n battle gehad met 3 ouens so ek was darn mooit alleen en ek het die roete op my bryton. maar my computer se 48.79km

Posted

 

51,5 km/h , maar amper my alie gesien !!

Very nice race . Nicely marked , very friendly people at the waterpoints and at the start / finish , and what a lekke route . K@ked a bit because I started a bit to fast . Finished 59,6 km in 2:47 according to my Garmin . Will definitely be back next year . Compared to Dullstroom this was hands down the winner !!

 

Ha ha.. there were a few dogy descents with lots of loose stones.. I had a blast going downhill.

 

The poeple on route were awesome. My husband had left a message for me at the top of the push of a climb. Those guys stayed there till they told me his message before they carried on.

 

 

Posted (edited)

BrytonSport mielie myl.pdf

 

 

Kyk maar na my roete lyk dit soos julle sin

 

Most confusing. Jou ave spoed behoort heelwat meer te wees vir 60km in die tyd wat jy gery het.

 

Miskien was jou bryton se memory vol en dit het nie verder record nie.. dit het al met my gebeur.

Edited by Gen
Posted (edited)

sy kop het hom gelos

 

Ha ha ha.. jy sal maar vir die uitslae moet wag. My bryton het een keer op 100km ophou record en dit was n 135km ride. . Ek weet nie waaroor ek meer moerig was die feit dat ek nie die volle 135km gehad het of dat ek op 100km was vir 35km nie lol

 

Einde van die dag was dit n memory full issue gewees lol

Edited by Gen
Posted

dis sleg want ek het heeltyd gepace daar bly mos nog 12km oor en toe is ek by die einde kon nog harder gery het maar water was min en wou nie te hard gaan

Posted

Ai shame ja dis nogal bad.. ek het so net voor die 50km uit water en juice geraak. Gekukkig kon ek by die watertafel my bottel vol maak met poweraid.. die ou het sommer vir my ys in gesit.

 

 

Posted

ag wat sal my leer om beter te luister en n mental note te maak op watter kilos die water tafels is

 

Ha ha ja en seker maak jou bryton het genoeg memory.

 

Ek het so amper in a paniek gegaan toe ek agter kom die liquids is klaar toe onthou ek die ou het gese water punt 2 is ook waterpunt 3.. aangeneem dit was naby.

Posted

BrytonSport mielie myl.pdf

 

 

Kyk maar na my roete lyk dit soos julle sin

 

As ek jou kaart met die een op hulle website vergelyk dan lyk dit my jy het al redelik in die begin iewers reguit op 'n pad aangehou in plaas daarvan om te draai. Jy het so lang reguit stuk waar ons geloop het. Mens sien dit as jy kyk na die "Oorbietjiesfontein" stasie, wat dit lyk of jy geskiep het. Is eintlik 'n groot geluk julle het nie teen 'n klomp toe hekke en dinge vasgery nie! Dink jy het van die lekker vinnige dele dalk gemis. Nou voel ek sommer baie beter oor my tyd :D .

 

Of jou gps het sy sein verloor en diet toe weer daar opgetel en toe se hy jy het 10km minder gery as wat jy he! Was in elkgeval baie lekker!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout