Jump to content

Scott vs Specialized


Gerhardhs

Recommended Posts

Posted

Hallo.

 

Ek hoop dit gaan goed met almal. Ek wil so bietjie hoor. Ek is in die mark vir n fiets. Ek het gekyk na die Specialized camber carbon en die Scott spark 930. Watse fiets sal n mens nou koop. Ek gaan meeste net trails ry vir nou. Ek sal daarvan hou as julle my kan help besluit en julle insette *** gee oor die twee fietse.

Posted

...En dan is daar natuurlik die nuwe Giant Anthem 29er 2018. :drool:

 

Dit is ook 'n awesome opsie. maar ek is partydig as dit kom by Giant maar hulle suspensie is fantasties.

 

Gaan vang 'n ry met almal van hulle - dan besluit jy wat pas jou en ook wat jy kry vir jou geld.

 

:thumbup:

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout