Jump to content

List of Mtb races with good prize money


jamiepenfold3

Recommended Posts

Posted

Staande rekord by Eselfontein MTB : Joel Schaefer,Ryan Leferna:7h20m30s.Ons is n klomp boere saam wat hierdie event reel vir n fondsinsameling vir ouetehuise en skole in die omgewing.Daar is nie een organiseerder wie betaling hiervoor kry nie.Almal wie kos ens verkoop op die naweek moet 10% van hul wins teruggee na die fonds.Waterpunte word deur borge beman waarvoor hul vir ons R2000 per punt gee om kostes te help dek.Ons probeer om 20% van die inskrywingsgeld terug te gee as pryse,50% uit te betaal na die skole en ouetehuise en 30% terug te hou vir die volgende jaar se kostes alhoewel ons ons kostes met borge probeer dek.Ons het na verlede jaar se event       R100 000 na die ouetehuise en skole gegee.Ons het 300 inskrywings gehad op die 3-dag verlede jaar. Dus n 100 kort = 50 spanne teen R1500 is R75 000 en as dit ons n ekstra R30 000 prysgeld kos om R40 000 meer wins te maak hoekom nie.Ons ry almal self mtb en doen dit vir die lekkerte van die sport en gebruik ons wat vir ons lekker is om weer terug te gee na ander.Al wat ek wil se moenie veralgemeen nie,daar is mense daar buite wat baie effort en tyd insit om goeie bekostigbare events te probeer reel vir die liefde van die sport en nie oor geld. 

Thank you so much for making this event I am definitely going to be racing and I cant wait!

  • Replies 66
  • Created
  • Last Reply

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout