CatzSpace "frail" Posted May 3, 2019 Share Brug na Berg Fiets rit wat Saterdag 4 Mei eerskomende plaasvind. WAT is DIT? Dit is 'n fiets rit wat oor ± 2 200 km plaasvind van BeitBrug tot Tafelberg, Kaapstad.En die afstand word afgelê in minder as Twaalf (12) ure. Is dit moontlik? HOE word dit GEDOEN? Die roete strek oor die lengte van die land en gaan deur 22 dorpe/stede.Daar is dus 22 skofte. Elke dorp het 'n eie groep fietsryers wat net van hul dorp/stad tot die volgende dorp ry. Elke skof begin die oggend om 7:00. Wanneer fietsryers dus by BeitBrug begin, begin almal by hul dorp om hul skof aan te pak. Op die manier word die hele afstand afgelê in 'n japtrap. WAAR kom die IDEE VANDAAN? Na een van my vorige fietstoere het iemand aanbeveel dat die roete as 'n aflos gery moet word. Het gedink dis 'n goeie idee. Dele van daardie roete is baie afgesonder en daar is niet fietsryers nie. Motorkarre is selfs skaars. Die logistiek het dit vir my onmoontlik gemaak. Die saadjie was geplant en na my gedagtes gedwaal het, het die idee ontstaan om 'n andersoortige fiets rit te reël. Een wat 'n plesier moet wees vir elkeen wat daaraan deelneem en tog ook so bietjie van 'n uitdaging is, maar ver binne perke. IS die FIETS RIT UNIEK en ANDERSOORTIG? Beslis en wel om die volgende redes;- Dit is nie 'n wedren nie.- Enigeen kan deelneem ongeag ouderdom, geslag, fiks ofnie so fiks nie. Die jongste sover was 6 en oudste 75 jaar.En twee blinde persone het elke jaar sover deelgeneem.- Elkeen wat deelneem ry sover as wat hy/sy kan of wil.- Belangrik, daar is GEEN INSKRYWINGS gelde betrokkenie.Dit is Gratis vir almal.- Langs die pad word gestop om bene te rek, te kuier enpiekniek te hou en sommige stop vir ontbyt. Daar is ookgroepe wat selfs braai. Bring eie eet- en drinkgoed enbenodigdhede vir ingeval van pap wiel of so iets.Hoofpyn sal jy nie kry want dis 'n vrolike klomp jolige mense. HowardSteele 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
CatzSpace "frail" Posted May 3, 2019 Share Bump Link to comment Share on other sites More sharing options...
CatzSpace "frail" Posted May 3, 2019 Share Taking a Detour onto Vredenburg. Link to comment Share on other sites More sharing options...
CatzSpace "frail" Posted May 4, 2019 Share My day in Cycling around.SOLO SUFFERFEST. 309KM IN 15HOURS.RETURN 9H30, CRYING INTO THE WIND. HOME Edited May 4, 2019 by F.R.A.I.L. -K Link to comment Share on other sites More sharing options...
CatzSpace "frail" Posted May 4, 2019 Share SUNRISE SPRINGBUK LOOKING FOR TABLE MOUNTAIN IN CAPE TOWNFROM VREDENBURG, CRYING INTO THE WIND FOR 9H30. Twaatie 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now