Jump to content

Recommended Posts

Posted

ANYBODY WANT TO JOIN IN FOR A RIDE TO MALMESBURY AND BACK ON SUNDAY MORNING. WE CAN THEN HAVE NICE COFFEE THERE AND CYCLE BACK. IT IS A 94 KM RIDE.

 

 

 

LIESL

  • Replies 35
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

BEGIN BY DURBANVILLE MEDI CLINIC EN RY DAN RUSTIG MALMESBURY TOE GEMIDDELDE SPOED VAN TUSSEN 23 NA 25 KM PER UUR NIE JAAG NIE LEKKER SOCIAL RIDE

Posted

DIE PAD MALMESBURY TOE EN TERUG IS 95% PLAT DIS REGTIG 'N LEKKER ROETE EN GEMAKLIK VIR IEMAND WAT NIE FIKS IS NIE, DIS HOEKOM EK DIE ROETE OOK VERKIES. MISKIEN MOET JY NET VIR MY 'N KONTAKNOMMER GEE SODAT EK JOU KAN KONTAK SATERDAGMIDDAG/AAND OM TE BEVESTIG EN DAT JY OOK MY NOMMER HET INGEVAL DIT REEN LIESL

Posted
DIE PAD MALMESBURY TOE EN TERUG IS 95% PLAT DIS REGTIG 'N LEKKER ROETE EN GEMAKLIK VIR IEMAND WAT NIE FIKS IS NIE' date=' DIS HOEKOM EK DIE ROETE OOK VERKIES. MISKIEN MOET JY NET VIR MY 'N KONTAKNOMMER GEE SODAT EK JOU KAN KONTAK SATERDAGMIDDAG/AAND OM TE BEVESTIG EN DAT JY OOK MY NOMMER HET INGEVAL DIT REEN LIESL[/quote']

 

Hoekom SKREEU jy??
Posted

HAAI EK WEET NIE VAN 'N MUGG EN BEAN NIE MAAR DAAR IS WEL 'N WIMPIE, HET AL SO 'N RIDE GEDOEN EN JA DIT IS VET PRET. EK IS 'N BAIE SOCIAL RYER SO HOU NIE VAN SPOED NIE!!!! LAAT MY MAAR 'N KONTAKNOMMER VAN JOU KRY DAN KAN EK JOU BEL MET FINALE REELINGS LIESL

Posted
so much vir die zevenwacht mtb ride....  Cry

 

Moet myle inkry vir die Trans Baviaans. My coach se dit sal my goed doen.

 

Reg Lizard is jy in of uit?
Posted

ek skreeu nie skuus man ken nie altyd die reels van die rekenaar nie het mar gister gehoor as mens caps tik dan skreeu mens maar let nie altyd op daarna nie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout