Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ja ek is NIE in die beste van buie nie, het gisterand teruggekom op site en moet alweer my lewe met Chinese swak kwaliteit deel. Hulle is seker die mense met die laagste standaarde wat ek in my het dag des lewe nog teegekom het. Die hemel behoede ons as hulle ooit soos baie mense se die "wereld oorneem" Gelukkig sal dit ook net 'n jaar en een dag hou..... dit is gewoonlik hoe lank hulle waarborge hou

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout