Guest Big H Posted January 8, 2007 Share Ja ek is NIE in die beste van buie nie, het gisterand teruggekom op site en moet alweer my lewe met Chinese swak kwaliteit deel. Hulle is seker die mense met die laagste standaarde wat ek in my het dag des lewe nog teegekom het. Die hemel behoede ons as hulle ooit soos baie mense se die "wereld oorneem" Gelukkig sal dit ook net 'n jaar en een dag hou..... dit is gewoonlik hoe lank hulle waarborge hou Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now