Jump to content

Recommended Posts

Posted

Kaapse fietsryer geskiet _Die Burger

 

 

 

JACKIE PIENAAR-BRINK

 

en

 

JAN GERBER

 

22/06/2009 09:12:58 PM - (SA)

 

 

 

Stellenbosch. - Drie mans het gister hier in die landdroshof verskyn nadat ?n fietsryer met ?n windbuks in die sy geskiet is.

 

 

 

 

 

Die skietvoorval het Saterdag kort n? 08:00 plaasgevind terwyl die slagoffer, mnr. Francois Raath (51) van Bellville, op die Bottelarypad in ?n bondel van nege fiets?ryers gery het. Hy het ?n vleiswond in die regtersy opgedoen.

 

 

 

 

 

Volgens kapt. Aubrey Marais, Stellenbosse polisiewoordvoerder, is mnre. Randal Vosloo (20) en Ivan Jones (38) dieselfde dag nog in verband met die voorval in hegtenis geneem en mnr. Laurentios van Niekerk (23) Sondag. Al drie is van Kraaifontein.

 

 

 

 

 

Na verneem word, het die verdagtes die naweek by arbeidervriende op die plaas Bellevue, sowat 200 m van waar die skietvoorval plaasgevind het, gekuier.

 

 

 

 

 

Hulle word verbind met aanranding met die opset om ernstig te beseer en is gister elk op borgtog van R300 vrygelaat. Die saak is tot 1 Julie uitgestel.

 

 

 

 

 

Raath het vertel dat hy Saterdae deel is van ?n groep fietsryers wat op die Bottelarypad Stellenbosch toe ry. Daar drink hulle koffie voor hulle weer koers kies huis toe.

 

 

 

 

 

Saterdagoggend het hy langs ?n ander ryer ? aan die pad se kant, maar binne die geelstreep ? gery toe ?n Mazda 323 by hulle verby- skuur. Die passasiersdeur was letterlik armlengte van hom af toe hulle ?n skoot hoor afgaan.

 

 

 

 

 

Die volgende oomblik het hy ?n brandpyn in sy sy gevoel.

 

 

 

 

 

?Ek is geskiet! Ek is geskiet!? het Raath geskree.

 

 

 

 

 

Toe hy sy klere oplig, het hy ?n bloederige wond in sy sy opgemerk. Hy kon nie ?n koe?l voel nie, maar daar was wel ?n gat regdeur sy drie lae klere.

 

 

 

 

 

Te midde van die deurmekaarspul het hy opgekyk en gemerk dat die betrokke Mazda rustig by Belle?vue indraai.

 

 

 

 

 

Die groep fietsryers het tot by die plaashek gery, waar hulle op die Stellenbosse polisie gewag het. Di? was binne 15 minute op die toneel en het net daar hul verklarings geneem, het Raath ges?.

 

 

 

 

 

Hy is een van twee fietsryers in di? groep wat vroe?r op dieselfde pad ook al deur motors van hul fietse gery is.

 

 

 

 

 

?Ons almal is verstom en bekommerd. ?n Mens raak letterlik bang om te gaan ry,? het hy ges?.

 

 

 

 

 

?Dis nie in die gees van die sport nie. Ons ry in die geelstreep. Ons dra glimbaadjies. Ons het ligte voor en agter op ons fietse. Wat n?g kan ons doen??

 

 

 

 

 

FIETSRY-WENKE

 

 

 

 

 

Stellenbosch. ? Al hoe meer fietsryers verruil uit versigtigheid paaie vir die boendoes.

 

 

 

 

 

Volgens mnr. Steve Hayward, voorsitter van die Trapkragvereniging, is daar deesdae groter versigtigheid onder fietsryers na aanleiding soos voorvalle soos di? van Saterdag waartydens ?n ryer aan sy sy gewond is toe jong mans op die Bottelarypad met ?n windbuks op hom en sy agt rymaats geskiet het.

 

 

 

 

 

Daarom verruil baie fietsryers nou hul padfietse vir bergfietse.

 

 

 

 

 

?Dat fietsryers met windbukse geskiet word, is totaal en al tragies,? het Hayward ges?.

 

 

 

 

 

Hy het ges? ?n ander verskynsel is dat mense in motors in die verbygaan fietsryers met le? 2l-Cokebottels op die boude raps. Hy het verduidelik dit is baie gevaarlik omdat die fietsryers hul konsentrasie kan verloor, kan val en selfs onder ?n voertuig kan beland.

 

 

 

 

 

Hulle het al klagtes oor die Bottelarypad ontvang.

 

 

 

 

 

Die Trapkragvereniging se webwerf (www.pedalpower.org.za) het die volgende veiligheidswenke:

 

 

 

 

 

- Ry verdedigend, maar beslis.

 

 

 

 

 

- Dui jou aksies aan en maak seker motoriste sien jou.

 

 

 

 

 

- Gebruik ?n wit lig aan die voorkant van jou fiets en ?n flitsende rooi lig aan die agterkant.

 

 

 

 

 

- Dra altyd ID-dokumente by jou.

 

 

 

 

 

- Moenie ?n MP3-speler of selfoon gebruik as jy ry niepopeye2009-06-23 00:48:17

Guest Agteros
Posted

 

Kaapse fietsryer geskiet _Die Burger

 

 

 

JACKIE PIENAAR-BRINK

 

en

 

JAN GERBER

 

22/06/2009 09:12:58 PM - (SA)

 

 

 

Stellenbosch. - Drie mans het gister hier in die landdroshof verskyn nadat ?n fietsryer met ?n windbuks in die sy geskiet is.

 

 

 

 

 

Die skietvoorval het Saterdag kort n? 08:00 plaasgevind terwyl die slagoffer' date=' mnr. Francois Raath (51) van Bellville, op die Bottelarypad in ?n bondel van nege fiets?ryers gery het. Hy het ?n vleiswond in die regtersy opgedoen.

 

 

 

 

 

Volgens kapt. Aubrey Marais, Stellenbosse polisiewoordvoerder, is mnre. Randal Vosloo (20) en Ivan Jones (38) dieselfde dag nog in verband met die voorval in hegtenis geneem en mnr. Laurentios van Niekerk (23) Sondag. Al drie is van Kraaifontein.

 

 

 

 

 

Na verneem word, het die verdagtes die naweek by arbeidervriende op die plaas Bellevue, sowat 200 m van waar die skietvoorval plaasgevind het, gekuier.

 

 

 

 

 

Hulle word verbind met aanranding met die opset om ernstig te beseer en is gister elk op borgtog van R300 vrygelaat. Die saak is tot 1 Julie uitgestel.

 

 

 

 

 

Raath het vertel dat hy Saterdae deel is van ?n groep fietsryers wat op die Bottelarypad Stellenbosch toe ry. Daar drink hulle koffie voor hulle weer koers kies huis toe.

 

 

 

 

 

Saterdagoggend het hy langs ?n ander ryer ? aan die pad se kant, maar binne die geelstreep ? gery toe ?n Mazda 323 by hulle verby- skuur. Die passasiersdeur was letterlik armlengte van hom af toe hulle ?n skoot hoor afgaan.

 

 

 

 

 

Die volgende oomblik het hy ?n brandpyn in sy sy gevoel.

 

 

 

 

 

?Ek is geskiet! Ek is geskiet!? het Raath geskree.

 

 

 

 

 

Toe hy sy klere oplig, het hy ?n bloederige wond in sy sy opgemerk. Hy kon nie ?n koe?l voel nie, maar daar was wel ?n gat regdeur sy drie lae klere.

 

 

 

 

 

Te midde van die deurmekaarspul het hy opgekyk en gemerk dat die betrokke Mazda rustig by Belle?vue indraai.

 

 

 

 

 

Die groep fietsryers het tot by die plaashek gery, waar hulle op die Stellenbosse polisie gewag het. Di? was binne 15 minute op die toneel en het net daar hul verklarings geneem, het Raath ges?.

 

 

 

 

 

Hy is een van twee fietsryers in di? groep wat vroe?r op dieselfde pad ook al deur motors van hul fietse gery is.

 

 

 

 

 

?Ons almal is verstom en bekommerd. ?n Mens raak letterlik bang om te gaan ry,? het hy ges?.

 

 

 

 

 

?Dis nie in die gees van die sport nie. Ons ry in die geelstreep. Ons dra glimbaadjies. Ons het ligte voor en agter op ons fietse. Wat n?g kan ons doen??

 

 

 

 

 

FIETSRY-WENKE

 

 

 

 

 

Stellenbosch. ? Al hoe meer fietsryers verruil uit versigtigheid paaie vir die boendoes.

 

 

 

 

 

Volgens mnr. Steve Hayward, voorsitter van die Trapkragvereniging, is daar deesdae groter versigtigheid onder fietsryers na aanleiding soos voorvalle soos di? van Saterdag waartydens ?n ryer aan sy sy gewond is toe jong mans op die Bottelarypad met ?n windbuks op hom en sy agt rymaats geskiet het.

 

 

 

 

 

Daarom verruil baie fietsryers nou hul padfietse vir bergfietse.

 

 

 

 

 

?Dat fietsryers met windbukse geskiet word, is totaal en al tragies,? het Hayward ges?.

 

 

 

 

 

Hy het ges? ?n ander verskynsel is dat mense in motors in die verbygaan fietsryers met le? 2l-Cokebottels op die boude raps. Hy het verduidelik dit is baie gevaarlik omdat die fietsryers hul konsentrasie kan verloor, kan val en selfs onder ?n voertuig kan beland.

 

 

 

 

 

Hulle het al klagtes oor die Bottelarypad ontvang.

 

 

 

 

 

Die Trapkragvereniging se webwerf (www.pedalpower.org.za) het die volgende veiligheidswenke:

 

 

 

 

 

- Ry verdedigend, maar beslis.

 

 

 

 

 

- Dui jou aksies aan en maak seker motoriste sien jou.

 

 

 

 

 

- Gebruik ?n wit lig aan die voorkant van jou fiets en ?n flitsende rooi lig aan die agterkant.

 

 

 

 

 

- Dra altyd ID-dokumente by jou.

 

 

 

 

 

- Moenie ?n MP3-speler of selfoon gebruik as jy ry nie[/quote']

 

Ook nie op jou MTB agter 'n trokkie op die N1 nie

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout