Jump to content

YIPPPEE THE SJARQIES ARE OUT....... AGAIN!!!!!!

Recommended Posts

Guest Agteros
Posted

So' date=' die Sharks is so uit soos jy Big H

[/quote']

En nou vir 'n Loftus final jou ou suurtiet!!!!!!!!

Wie is jou suurtiet? As ek so na jou vrou verwys sal jy sekerlik moerig raak, so "do unto others...." Jy ken mos daardie ene? How about practicing it?

Die Sharks het verloor, en dit is hoe dit is. Dit is afterall net 'n game.

Dalk moet jy "get over it"

Nag ou grote

Ou Ossie ...... hoekom my vrou in die sakie inbring...... sy het niks daarmee uit te waai dat jy en die paar ander sjarqie fens suurtiet is dat julle useless spannetjie wat nie "BIG MATCH" temprament het ALWEER ge-choke het nie. Word groot outjie!!!!!!!! 

Eendag as jy groot is, en nie net oud is nie... dalk dan sal jy weet hoe om met ander mense te praat sonder om te poog (onsuksesvol) om verkleinerend te wees.

O ja... die saak staan so

Ek het nie tiete nie, en ek glo jy het ook nie (maar ek het geen bewyse nie, so ek gun jou maar die voordeel van die twyfel)

Jy bring heeltyd tiete hierin. Ek is nie getroud nie, maar jy is wel. Dus is jou vrou die enigste naaste persoon met tiete... dus my opmerking.

Jy is duidelik 'n baie hartseer en verstote persoon.. verstoot tot diep in donker Afrika in

Toemaar, my hart bloei nie vir jou nie. JY hoef nie 'n traan vir my te stort nie. Ek is alreeds mooi groot, en kan dit hanteer as my span verloor. Ek kan ongelukkig nie dieselfde vir jou se nie, dis mos altyd die ref se skuld as die bulletjies verloor!

Kan verstaan hoekom jy nie getroud is nie....... suurtiete sukkel om hulle te kry en dan te hou!!!!!!!!

Since when is Krugersdorp "donker Afrika"??????
Big H2009-10-19 11:37:45
Posted

The only tits I see during rugby are on the couch next to me and they certainly aren't sour Embarrassed

Go Bulls!

Bad luck sharks, but you played *** enough to deserve to lose that one.

As for the Cheetahs, if they make a final look sharp. They can beat anybody. I just hope my blue boys take them seriously on game day.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout