Jump to content

Recommended Posts

Posted

Nee koot Mampara, nou het jy my!

 

I thought you only get 2 types: conventional (the one with the cable coming from the bottom) and top swing (cable coming down seat tube directly onto FD) - and then the dual - OK so it is 3!

 

As I had it top swing would work with a top pull action, whereas the conventional one works with a bottom pull action....?
Posted

DAnkie mamparra, ek het vergeet van die een om die BB. Ek het actually 'n dual ene (lyk my deesdae is al die conventionals dual type...) maar as ek dit van bo af connect dan staan die kabel aan die regterkant uit. Dis hoekom ek wou weet of jy dit op 'n manier kan gyppo sodat die kabel teen die seat tube bly i.p.v uitstaan. Dit lyk simpel, en ek glo my voet of velcro straps van my skoen kan dit haak, so in my humble opinion is die dual type glad nie dual nie. Jy koop of 'n top swing vir die kabel van bo af en die dual een slegs vir 'n kabel van onder as of die ouer tipe bottom pull finish en klaar, maar ek, dual type, nooit weer nie....ek sien dit maar as skoolgeld betaal.

 

Ek het wel by die LBS gaan kyk na 'n paar fietse, daar is 'n klompie wat uitkom met 'n dual FD en kabel van bo af, dit lyk regtig simpel....en onprakties.

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout