Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hallo Hubbers

Ek speel met die gadagte om timetrail bars te kry. Nie dat ek hulle in die races kan gebruik. Ek ry races soos OFM Classic Argus ens. Ek dink daaraan om die bars re gebruik vir oefening as ons lang ente ry.

Hoe groot verskil maak die bars?

Moet jou setup op bike verander word?

Watter voordele en nadele is daar rondom die bars?

Dankie julle ek hoor graag julle opinie.

Groete

Posted

hoekom wil jy TT bars opsit?

dis glad nie so gemaklik nie. en hoewel dit jou daaaaaaalk sal laat viniger ry tydens kort gelyk stukkies terwyl jy nog gemaklik is . dit verander defenetief jou posisie op die fiets en spiere wat jy gebruik. en dalk nie so goeie idee as jy net fiets resies gaan ry nie. dit is tog onwettig om te ry met TT bars in pad resies. as jy in groep ry is dit ook redelik onveilig want jou hande in nie naby jou remme of ratte nie. op ons paaie is dit ook maar moeilik met TT bars te ry dit kos nogal vernuf en oefening om bestuur meet TT bars gewoond te raak.

sooooooooooo tensy jy gaan iron man doen gaan jy net jou geld en tyd mors

+1. Unless you're doing triathlon/dutahlon - don't waste your time.

Posted

Dankie julle

Daar spaar julle my nou geld i.p.v om die goed te koop 2 keer te gebruik en dan dit af te haal het julle raad my klaar die antwoord gegee.

Baie Dankie

Groete :)

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout