Jump to content

Recommended Posts

Posted
Killarney King my ass' date=' hy vat short cut al die tyd en begin nooit in scratch nie. Kilarney Crook i wil say. Officials is te bang om te note want "sy pa sal n Fit vang"AngryAngryAngryAngry [/quote']

Suurgat as jy my vra. Jy het nie sy talent of "guts" nie so bly maar stil.

Die laatie is 15 jaar oud en ry met 'n 52X16 gear en jy moan. Sies man.
Posted

So as ek 15 was en restricted gears ry , gee dit my dan die reg om kortpad te vat....? Dis net so wel ek vat dope want die pro's ry my weg op 35.Letwel ek het nie sy talent of sy ouderdom gekritiseer nie.

 Net die feit dat hy nie in scratch begin het nie nadat hy al herhaaldelik gese is dat hy daar moet begin omdat hy al te veel punte het... en dan nog kortpad vat as ons hom gevang het en gedrop het om weer by ons in die brake te sit.

Sou jy daarvan gehou het... eerlik wees met jouself. Niks met Suur te doen nie. Wat Fair is is fair.Wink

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout