ek kom nou net terug van engeland af, ek wens suid-afrikaanse motoriste kan sien hoeveel respek daai mense vir fietsryers het. as hulle nie in die regter baan kan verby gaan nie sal hulle agter jou ry en nie ongeduldig raak nie totdat daar vir hulle 'n gap is. Dis hemel op aarde vir fietsryers..... en dis in die middestad hoor!