Voor die ride: - drink jou bottel Energade/Carbo op vandat jy opstaan tot voor jy opry wegspring toe - eet 'n breakfast bar tipe ding in die halfuur of so terwyl jy by die wegspring wag Tydens die ride kan jy maar "normaal" eet & drink. - vat maar jou gels & energy bars soos gewoonlik, jy drink hulle tog nie aanhoudend nie - vat iets souterigs soos stukkies droewors om die eentoonigheid te breek - drink carbo drinks & water (dit kan BAIE warm raak op plekke) - rosyntjies & jelly babies Na die tyd: - recovery drink so gou moontlik (hoog in carbo & protein) - Wimpy burger en groot milkshake vir lunch - Spur steak en groot milkshake vir aandete Bel my as jy meer wil weet. C