Jump to content

Buchu

Members
  • Posts

    60
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Ceres
  1. Hy gaan beslis aangaan. Ek gaan net gou seker maak wanneer die inskrywings oopmaak.
  2. Twee maande oor en ek hoop almal sien weer uit na Eselfontein se ongelooflikke roetes. There will be a free team entry up for grabs again within the next two weeks.
  3. Eselfontein 3 day stage race: R1500/ team. Now that is mountain biking for everyone.
  4. I am glad your wife is okay. What a brilliant report rider35. Do not worry about the price for next year, it will always be fair. Ek doen die roete merke en is baie bly om te hoor dit is goed gedoen. Dit is nooit lekker om te soek vir merkers nie, al het die bobejane al my borde en plakkers by baboons highway afgeruk en vol gate gebyt. Cheers. See everybody next year.
  5. Ek het die argument hierdie jaar verloor oor die batch start vir dag 3. Ek sal seker maak dit is volgende jaar in groepe vir dag 3.
  6. Ek hoop almal wat n stukkie grond gekoop het die naweek se beserings is nie te ernstig nie. Gee ons asb. terugvoer oor die naweek. Ek het met baie mense al gepraat en dit lyk of ek die roetes darem heel duidelik gemerk het. Dankie aan almal wat gery en geondersteun het. Julle was awesome.
  7. Jammer ek antwoord nou eers. Ek was n bietjie besig op Eselfontein vandag. Pm my jou email en sel nommer, dan stuur ek jou die voucher nommer. Hoop jy gaan dit geniet.
  8. Verskoon die afrikaans, maar ek kan jou beter antwoord. Daar is springkastele vir die kinders en n swembad wat omhein is. Daar is gewoonlik redelik baie kinders wat daar rondhardloop en die kamp geniet. Die Hamlet fees is ook aan die gang en dit is so 10km buite Ceres. Daar is vreeslik baie stalletjies om die vrou en kinders besig te hou. Bring hulle saam.
  9. Dit het gisteraand lekker 20mm gereen en omdat ons boere is en so bly is oor die reen, gee ek een van my dubbel kaartjies verniet weg. Die eerste persoon wat antwoord kry n gratis insrywing.
  10. Big thumbs up for all the riders. I hope all the trails were tough but enjoyable. I was on the motorbike marking routes. Thanks for all the good feedback. It will always be a small event ( max 400 riders) to keep the grass roots no hype mtb feel to it. We are just a bunch of farmers who like riding our bikes and ALL the profit is going to schools and old age homes in and around Ceres. Ons maak volgende jaar weer so.
  11. I have got a set of 30mm profile , Token C30a wheels available for R4000. It is currently for R4800 in the classifieds. It weighs 1.54kg with skewers. It is in excellent condition. You can give Francois at Manic Cycles Worcester a call If you are interested. I bought it there and it is there now. Those wheels are going for almost R10000 now if you buy them new.
  12. By that time there would be a lot more new trails for their 3 day event in October. Give Deon a call. His number is on the Eselfontein website. We were out there today with the motorbikes riding and scouting for new trails. Watch this space. Awesome things to come.
  13. It took me longer to do day 1 of W2W than the 65km on eselfontein. This year you end with a 7km downhill. Die 35km is n bietjie verander en jy maak ook met n downhill klaar.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout