Jump to content

krokki

Members
  • Posts

    60
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by krokki

  1. Backlash ek is nou nog chuffed dat ek fair en square Jan se gat geskop het in die sprint!!! Nee man, die fotos is elk 4mb groot en om dit hier op te laai mag dit nie groter wees as 100kb nie....so daar verloor mens toe nou al die resolution....
  2. Hoekom sal jy nou so se backlash? Dis nie 'n blonde oomblik nie, ek ken regtig nie al die mense nie!!!
  3. Lic Ladies 30+
  4. Jammer oor die kwaliteit van die fotos, maar ek moes dit klein genoeg kry om tu upload...
  5. Juniors....U16....???
  6. Dis die 50 -59 groep wat Johan Beukes gewen het. Tweede was Terence Baker en 3de Michael Smit. Waar is hulle op die foto?
  7. Watter ouderdomsgroep is die ouens? ...en dan wie is hulle?
  8. sammajoor ek het die fotos vir jou gemail.....so een vir een......
  9. Thanks almal, en as enigiemand fotos van die kategorie wenners (top 10 etc) het saam met die name pm my seblief.
  10. Thanks Anton, sal so maak. Ek sukkel om die fotos te laai, meeste van hulle is te groot vir die site. Ek het name en vanne nodig seblief.
  11. Hi Ek het redelik dringend name nodig van die ryers in die fotos. Ons moet dit vir tv mense gee en ek ken nie al die gesigte nie. Dankie baie!!! Ek sal die fotos nommer, dan maak dit makliker om te se wie is wie op watter foto.
  12. Yip ek onthou ek het jou gesien.
  13. En watter kit het jy gedra Daemon?
  14. Ai ('sug') hy is darem maar oulik, en dan kan hy nog so goed fietsry ook!
  15. http://image.blog.livedoor.jp/chiromaro/imgs/a/2/a2508233-s.jpg...die kan ook nog gaan....
  16. Die pienk orbea is stunning maar hierdie rims is sommer net plain aaklig!!!! http://blog.ingsendai.com/images/Velo-City_DeepV-Pink36-03.jpg
  17. http://www.orbea-usa.com/smallpic/Diva_main_pink.jpg sigh.....
  18. Die ergste is die ding hardloop nog agter jou skaduwee ook aan. Ek was laaaaank terug in Suid-Wes en daar's baie van hulle!!!! Vreeslik gros!
  19. Hier is die rooi roman en 'n ietsie oor sy gewoontes..... http://seds.org/~spider/spider/Spider/Spin_1.jpg "These are carniverous Arachnids, that hunt their prey by chasing it. It feeds on ANYTHING. It will eat mice, litte birds, basically, anything it catches. If you feel a hard nip on your shoe at night, you have been zapped. If you are barefoot, you hear a loud yelp and "Something Bit me" and a little red mark/spot of blood. Non poisonous. It has the habbit of "chewing" patches of hair off animals and uses it for "nesting"/lair. SLEEP WELL!!!! "
  20. krokki

    New in SA

    Anthony het gisteraand gebel en gese hy gaan probeer om sommer kaartjies by Vodacom te kry....so you might as well go....ons sal julle gaan aflaai en weer kom haal....ha ha ha Gaan ons nog na die tyd da by julle braai?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout