Jump to content

MEYER1

Members
  • Posts

    120
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by MEYER1

  1. MEDICOVER IS OOK GOED. VIR 4 PERSONE KOS DIT R2.200. DIT IS N VOLEEDIGE COVER MET N GAP AANVULLING. DIT IS HULLE TITUN PLAN.
  2. Kan dit dalk die rede wees hoekom ons juniors,en o23 so sukkel oorsee, mens kan sekker nie so se nie maar ek hoop so.
  3. Ek sal nie s? die kinders het dit te maklik nie ,wel makliker as RH. As jy dit nie makliker maak nie, kan jy hulle verloor voordat hulle nog n kans gehad het of n regverdige kans te minste. Dit is n eer om te kan s? jou kind was world's toe, maar dit se nog niks, dit is soos die SA,s enigeiets kan gebeur,val,mechanical problems, etc. en alles is verby. Stuur hulle eerder oorsee vir 3maande dan leer hulle baie meer .Die topryers race tussen 9 en 11 dae per maand in Europa
  4. Ek hoop daar is nog borge wat wakker skrik en SA SPANNE begin sponser. Dit is tyd dat hulle na ander sport soorte begin kyk en besef rugby en krieket se dae is verby. Daar is nog R.H in SA dit moet net ontwikkel word!!!!
  5. DAAR IS NET EEN SPAN DIT IS EXEL EN BARRY DIE BAAS, HULLE KYK VOORENTOE BAIE POSSITIEF
  6. DANKIE FRANCIOS VIR GOEIE JOB
  7. MEYER1

    Bloem

    RABIE EN VAN RENSBURG MOES NA HANXO KYK IN RYSE, EN DIT WAS N GROOT JOB,BAIE GROOT
  8. MEYER1

    Bloem

    WAAR SAL VOLGENDE JAAR SE SA,S WEES ,WIE KAN HELP?
  9. DIE STORIE LOOP ROND DAT JR FROOME WOU GEFIRE HET VOOR DIE GIRO OMDAT HY GLO N FUN RIDER IS, DIT IS SY KENNIS VAN FIETRY
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout