Jump to content

Japie Nieuwoudt

Members
  • Posts

    14
  • Joined

  • Last visited

Recent Profile Visitors

The recent visitors block is disabled and is not being shown to other users.

  1. Halli Chris Baie dankie dat jy verstaan. Weereens, ek het die mede ryers se opinies gevra en nie om afgekraak te word nie. Gelukkig vat ek hulle menings met n knippie sout. Een persoon ken ek wat sy mening gelig het en het nog nooit die Sani gery nie en sé dit is baie maklik teenoor die Monster. 😀 Ek is nie hier om niemand selg te sê nie maar ja dit is baie swak van ons forums om dadelik op te pring en jou as persoon sleg te sê en heelwaarskeinlik is die meerderheid net keyboard warriors . Wat ek wel weet is dat in die 2 keer wat ek die Monster gery het , het die roete baie versleg en daar word nie iets daaraan gedoen nie. Ek wou net die gevoel hoor van die mede ryers. .ek wil en gaan hom defnitief weer ry volgende jaar en gaan nou weer werk aan ander goed om myself te verber. Ons was teleurgesteld oor die kos maar mens werk om dit. Baie dankie vir jou post
  2. Baie dankie Pieter dat jy en n paar ander verstaan. My doel van die skrywe was nie om aangeval te word hoe swak die ryers van vandag is en hoe sterk die ouer garde was met die 26" mtb en kompasse daardie tyd nie. 😀Selfde met die voorstel van Zwift ook shame, wonder of daai persone ook Zwift het. Ek het n Wahoo en oefen op Zwift om myself te verbeter. My doel van die skrywe was uit en uit om te sê dit is my 2 de Monster en laasjaar se roete was baie meer rybaar teenoor hierdie jaar. Laasjaar kon ek al die klimme uitry behalwe die monster. Ek het omtrent die laaste +- 50 m nie uitgery nie. Ek herker, sk was te swak vir dienklim. Hy is n monster.Die ander het ek almal uitgery.Ek het werk gamaak die jaar aan my klimme om die monter uit te ry en ek het maar toe kom die laaste klimme wat ek nie kon uitry nie en laasjaar het ek.Bloot die feit dat dit onrybaar is met die klippe , ek kon dit heeltemal uitry as dit nie vir die klippe was nie. En ja, my fiets is baie duur soos ons alaml sin . Ek het nie gled om hom te vervang nie en ook nie onnodig te verniel nie. Normale wear and tear is ek reg .Ek het eenvoudig nie kans gesien om te ry , te val en my fiets onnodig te beskadig nie.En vir die manne wat nou weer wil antwoord. Ek het versekering op hom maar wil hom nie reggemaak he nie. Dis soos body putty op n kar vir my. My voorstel was maar net om te se moet die organiseerders nie ook kyk hoe rybaar die roete is en dalk n plan maak om n lyn oop te maak nie . Meetste van die ander organiseerders doen dit. Vir veigheid. Dan is dit mos jou keuse om te kies , is jy n 26" , kompas en stopwatch ryer wat al die klimme trotseer met mase kilppe of is jy n nuwe garde ryer wat die race wil ry en wil klaarmaak sonder om jouself of fiets te beskadig. Dis maar net n mening nie om aangevat te word of sleg gese te word nie. Ek het ook die Sani genoem om te sê dar daardie ordaniseerders uit hulle pad gegaan het om daai roetes so rybaar as moontlik te maak. Jy kon daar sien dat die oraginiseerders al die moeite gedoen het op daai hele baan. Ek wou nie hoor wat die oponies is dat die Sani makliker is as die monster nie. Stage 2 met die iconic klim is defnitief nie makliker nie. Die manee met daai kening het hom heelwaarskynlik nog nie gery nie. Maar is net my mening. Ek het die Sani race gedoen nie die adventure nie en ek dink my tye was nie te vrot teenoor die ander nie. My skrywe is ook nie om mense af te raai van die monster nie. My skrywe is net om te hoor wat die mening is van ander ryers oor die monster en voel hulle dieselfde as ek . As dit nie so is nie moet ek teruggaan bord toe en kyk waar ek nog harder moet werk. Maar lyk my die forum is nie vir sulke vrae en menings nie. Mens moet die monster ry , en sal enige ou aanraai op die Monster te ry. Weet net die laaste kwart gaan jy op meeste van die klimme loop , en nie omdat jy swak is nie , omdat dit onrybaar is met al die klippe. Dit is my mening . Vat dit op los dit , dis maar net my mening en almal sin verskil.Die wat dink hulle is die geharde manne wat hom 20 jaar vir een keer probeer het en nie weer nie. Hard tail met n kompas en sropwatch well done vir jou. Julle was die beste daai tyd.
  3. 🤣🤣🤣🤣so will everyone have their opinion about races and riders .Some ride it once a long time ago and never again and some tries it for a second time even if it is hard. Choice is yours. 👍
  4. Ho , all Thanks for the feedback . I didnt sent the post to be sarcastic or to get critisizem on what tipe or rider i am. I am certainly not a newbie and try to support all the local events as i can , for myself and as a family sport. I know thay all the routs differ , even on road as well. YES i am a roady as well stating in the second reply that i want it to be a road race profile What i was saying is that i feel that the organizers can do a bit more to the route to make it a bit more attractive for first time monster riders to come back next year. This was my second monster.There was nothing wrong with the markings as well as the waterpoints. Just all the sections in the climbes wat were scetchy to ride out . Yes , i am one of those guys that look after my bikes and dont want to do unnessesary damage to my bike. I know before someone says its MTB , yes it is but there are limits to a ridable and non ridable mtb track. Last year i could ride all the climbes . The Monster on rhe last 50 odd meters i couldnt , was to tough for me elevation wize. I came back to conquer it and i did but the rocky parts ons the last climbes lSt quater i couldbt because of all the rocks. And last year is did ride it out. Looks like i have to train this year to conquer the rocky sections and not the Monster. Also because of my post , under the tent , there were alot of guys complaining about the same thing , also not newbies, saying that the rock section is getting worse and unridable and thet they concider not to come back next yeat. Its not just me. I am just thinking if that isnt the reason why the competators are declining. So ja , i didnt send the post to get butcherd , just to get your feedback on what you all think and nice pointers on improvement from fellow riders . Not sarcastic comments or guys that tries to be funny.
  5. There was an accident on the corner of Cyclelab with the Groot trap event. +- 5 km before the finnish. Does someone know if the rider is OK . Looked like the driver didnt see the racers and one got hit.
  6. Hallo All This is going to be my first year to do the Sanic2c. Can i please have your feedback what to take (pack)with to the race. I am just worried that i am hoing to forget something. Thanks Japie
  7. While you at it , mention the guys who was the organizers of the Tswane classic as well.
  8. Feedback: The event was very well organized an planned. The safety was great and i can recomend the race for anyone in the future. Lenic promotions did very well with this race. Thank you
  9. Hallo , trust all is well? I would like to know if you all know where and if you can refurbish a tt helmet visor. The tint is comming off and want to redo the tint. Thanks in advance Japie
  10. Please keep us informed if you got him.name and shame the bastard . Strongs for your husband.
  11. Hi all. I have a quesrion . What tyre and tyre size will you prefer for a junior rider doing schoolnseries as well as the trailseeker series . At the moment he have brand new Specialized renegades on . 2.2 x 29 front and back. Did one race with them and got a massive sidewall cut 7 km in the race. The tyres have 25 km on. What combination in size and tyre names will you prefer. He is 15 so the tyres must be lightweight as well. Thanks in advance
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout