Jump to content

ScottyScott

Members
  • Posts

    47
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Northern Cape
  1. Waaroor kla julle ouens? Die meeste van julle se bikes kos enige iets van 15 tot 20 duisend rand. Die ouens van ver soos ek (900km) spandeer omtrent 3 duisend rand die naweek van die argus met brandstof verblyf en kos. Nou kla julle oor n R 47 se foto??? Ek het die CD paket van Action Photo gevat daar was 16 fotos van my, oukei nie almal is uitstekend nie maar daar was darem so 4 fotos wat regtig top was ook by. Die cd kos R320 Aan die einde is die besluit steeds joune, niemand dwing jou om die fotos te koop.
  2. Hi FRAIL. Nice photo. Waar presies het jy die fuel gekry, by die fish chips shop of by die shop net langs aan? Just Jokeing. Sterkte met die res van jou trip David. "Cheers"
  3. Frail we Salute you. Ry mooi en geniet dit. Sterkte ou maat.
  4. Hey kerels ek weet nie. Daardie Danish chick se arms is darem net te gespierd. Ek sal die bike vat. Of sy moet n langmou top aantrek
  5. Party dae is die site vinnig ander kere weer baie stadig.
  6. Hi David Ticket nr 6 for ScottyScott Wil make eft. Good luck with your trip. Groete uit Prieska
  7. Ja ek stem saam die eienaar van die hond moet die skade aan fietse betaal. R 192 000 WTF Komaan watse fietse het die mense gery? Wat van hulle medies?
  8. Yes I also have a Allez Comp very nice bike I think R6000 is a good price. But then it depends on the condition of the bike. That bike has the Zerts inserts that is very nice comfy ride. Good luck.
  9. Net soos jy se Burts. Ons gaan net die klein hondjies los maak.
  10. HAHA for your silent Braai. To the old lady Ons sal die Vrydag aand ook n silent braai hou maar Saterdag aand maak ons die honne los
  11. Dankie manne Het nou met Buffelsbaai Karavaanpark gepraat. Daar is nog blyplek. Kampplek vir tente R185 per 2 persone daarna R 60 per persoon per nag. Die beste van als dus met n see uitsig klipgooi van see
  12. Ek soek n plek in/naby Knysna waar ons kan kamp die naweek van die Oester Fees. Ons is 4 manne wat die 85MTB wil gaan ry. As iemand van kampplek weet laat weet asb en tel nrs as dit moontlik is. Gaan in tente bly, dus mos deel van die mountain bike ding. Soek net toilet en stort geriewe. Dankie
  13. Makes one think of the old Zim joke: What did Zimbabweans use before candles? Electricity... Thats the best!!
  14. JA SWAER!! Nou praat jy.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout