Jump to content

limosine

Members
  • Posts

    177
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by limosine

  1. Ja jy is reg holy roller Maar as ons seks,politiek en Godstiens uit die forum hou sal daar geen probleem wees nie---ek dink admin moet dit strenger reguleer en sorg dat dit toegepas word
  2. Dit was 2 weke gelede 'n moerse storie oor sekere lede se Avarars was aanstoot gegee aan sekere ander lede----Iemand het gekla dat van die goed te seksueel was. Nou kom Carbon Boy en moan oor die 3 dinge wat nie op die forum hoort nie----Maar sy Avatar gee my aanstoot. Sy siening oor George Bush is niks anders as politiek nie !!!! Wat goed is vir die een is goed vir die ander ----so kan Admin ook die reel uitvoer dat avatars met politiek onder dieselfde kam geskeer word as die oor seks. Ek wag op 'n antwoord van admin
  3. Yes KonaFan the poor orenge dude also spell the G in God in a small g.
  4. Sorry om dit te hoor---Ek sou jou graag wou ontmoet en sommer bietjie gesels. Ek behoort myne oor 3-4 weke te kry.Sal jou laat weet. Hoop jy word beter !!!!!
  5. Decibach---gaan jy die naweek die Bela Bela ry ?
  6. Ek verstaan nou nog nie hierdie seeding storie nie. Met die Argus is daar spesifieke races om 'n seeding te kry.Dit maak sin,maar waar kom my seeding vir bv die Bela Bela vandaan? Ek ry nou bietjie meer as 2 jaar fiets en sien ek het 'n seeding van 17.59.Wie bepaal dit en hoe weet ek of dit goed of sleg is. My vrou se seeding is bv 25.32. Is dit net Winningtime se tye wat tel. My vriend ry nou 5 maande en het reeds 3 races gery onder Championchip. Hy het egter nog geen seeding nie. Tel al die races of net sekeres. Ek sal graag meer wil hoor van die wat al lank ry en weet !!!!!!!
  7. How do one put a avatar on thehub ? I used one that was on the list but would like to use my own choise. Can somebody please tell me what to do.
  8. Thanx Mud Dee---Ek het dit bestel maar sal eers oor 'n maand hier wees ---so ek het tyd as ek dit wil verander vir iets anders. Sou jy dalk 'n ander maak of wiel voorstel ?
  9. Johan,Krokki,Decibach en al julle ander boffins. Sal Bontrager tandemwiele'n goeie keuse wees . (maw sal dit ons kan dra en nie bv kraak ens nie ) Ek weeg 83 en my vrou 55.
  10. Nou kan Tikki niks meer Tik nie. Want jy kan nie 'n Raleigh Tandem met 'n Cannondale Tandem vergelyk nie. Ek het niks teen Raleigh nie. My fiets is per toeval 'n Raleihg RC 7000(carbon) en eks mal daaroor. Sal dit vir geen ander fiets verruil......ek dink net by tandems is die cannondale dalk(my opinie) 'n beter keuse.------maar die prys is ook meer ---so mens kan nie die 2 tandems werklik vergelyk nie
  11. Check it out and do PM me... let my know what Tandem you got. Dankie decibach ek sal dit doen. Ek het vandag vir my 'n tandem bestel(cannondale).Hulle wag vir 'n besending van oorsee af. sal dit seker eers oor 'n maand kry. Ek sal jou verseker laat weet. Groete
  12. My question(Q-ring) is for dedibach---or anybody that wants to help
  13. You mentioned earlier about the Q-ring. What is this,how does it work,is it only for hills,price,etc,etc,etc ????????
  14. Baie dankie aan almal wat raad gegee het oor my vraag oor tandems. Ek is nuut op die forum en dit het baie gehelp om elkeen se opinie te hoor. Die enigste probleem is dat ek nou nog meer deurmekaar is . Ek gaan nou na 3(Raleigh,Ravo en Connondale) kyk en dan besluit. Ek sien daar is nou 'n nuwe "bitch en moam" vraag. Maar dis inligting soos wat ek oor die tandem gekry het wat hierdie forum GREAT maak!!!!! Doen so voort
  15. Hi mdk555. Dit lyk na 'n mooi fiets. Net ng nooit van 'n Ravo gehoor nie
  16. Bob the Builder :Wat se maak is dit en prys asb
  17. Sjoe that looks nice Scorpione. Price on this one ???
  18. Dankie Azonic. Wie is Brandon Els
  19. We (wife and myself) are looking at the tandem way of cycling for a while now.I looked at the Raleigh (well priced) but 90% op people tell me the Cannondale is the only tandem you buy(its expensive)I see jmaccelri has got a Raleigh.Is disc brakes a good option. Your views please
  20. SLOWLY !!!!!
  21. You should have stopped asking after you said you are a roadie. It's just not on on a road bike. I know it is not on for a roadie but I stay in the platteland(limpopo) and the roads we ride are full of broken beerbottles. I pick up a flat at least every 2nd/3rd Saturady
  22. I see they advertise SLUDGE tyre sealant on the hub page. I am a roadie. Does it really work ??
  23. wat se ding is 'n proxy serwer---wat kan ek doen om dit reg te stel dat dit vanself update ?
  24. My hub page does not "refresh " itself. Is this normal ? I must click on the refresh button to do it or maybe I am stupid---please help
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout