Die probleem is die simple mense wat glo wat hy se. Dit is die selfde persone wat dink dit is snaaks om jou raak te ry. Wat hy se grens aan haat spraak. Kan ons n training ride reel van sy huis af ?
Man with no name. Ek stem saam !!! Deon Maas is n ruggraat lose persoon wat baie sterk is agter n computer en in sy motor. As jy my van my fiets afry moet jy net hoop ek kan nie opstaan nie !!!