Jump to content

Diesel

Members
  • Posts

    29
  • Joined

  • Last visited

Recent Profile Visitors

The recent visitors block is disabled and is not being shown to other users.

  1. My condolences to Charles, family and friends of Desna.
  2. Hi Cherise Baie geluk, ons is so trots op jou !!!
  3. Van Zim dollars gepraat, is daar dalk n "LBS" in Zim wat Zipp's teen 50% minder verkoop ?
  4. Cervelo SLC-SL & Zipp 808 must be the perfect combination for the fast flat stages !!!
  5. Mampara. Check out seatpost angle, different seatpost on second bike
  6. Ek stem Ons span is in !!!!
  7. Bike cant be UCI legal, front of seat must be 50mm behind bottom bracket center.
  8. Tensile strenght is more important than compression strenght in bicycle design.
  9. Diesel

    GN Cycling

    Dankie Backlash, my vraag weer eens is waarom word daar nie n memo na al die klubs stuur nie, dalk sal die ander 25 klubs ook daar wees. Abrham kriel kinderhuis moet n draai by Karsten Cycles maak, ek het n paar maande gelede n raam en furk vir hulle gegee om te skenk, ek sien dit hang nog daar.
  10. Diesel

    GN Cycling

    Fyndraai. Miskien moet GNC meer aan die lede dink en nie hulle verkleineer nie. Inter aksie tussen GNC en die lede is een van die probleme. Ek kan n tyd onthou toe GNC jaar vergadering nie een staan plek oor het nie.
  11. Dr Seuss wonder how many of us think of 101 % @ 4 in the morning, sorry 101 no good thought's But it get's us going !!!
  12. Diesel

    GN Cycling

    Hi Fyndraai, was so pas op gnc.co.za sorry man kry geen datum vir die volgende vergadring nie. Het well n cool atvertensie van Teazer gesien. GTchick, noem maar net wat almal oor praat. Al die GN lede wat ek ken is baie ongelukkig oor stand van sake, die volgende vergadering is ? En die algemene jaar vergadering ? Ek het n voorstel ! Inplaas dat al die verskillende klubs hulle ding doen, dat ons een maal n maant bymekaarkom, die wenner kry n hout blok met n brass plaatjie op. Ons soek nie water tafels en t hemde nie ? Wil net teen mekaar "Race" !!!
  13. Diesel

    GN Cycling

    Hi Kona my naam is Vernon Wubbeling. Ek vat niemand aan nie, ek is al jare in fietsry en was ook betrokke by centurion. Ek voel dat as jy die voorsitter is moet jy Pa staan vir wat gebeur. Vertel jy my wat die laaste jaar positief in GNC gebeur het. Net besorg oor my Profinsie !!!
  14. Diesel

    GN Cycling

    In 2000 het n local Race 700 na n 1000 mense by gewoon. My vraag is wat doen GN omtrent die probleem ? Daar is ook geen interprof seleksie nie. Om alles tekroon Was on GN voorsitter nie een GN "champ" nie. Dit is ook die eerste keer in GN se geskiedenis dat die "Secretary" vegoeding ontvang. Ons klub word nie eers inkennis gestel van vergaderings nie. Dit is tyd dat al die fietswinkels met hulle klubs besef dat die sport doodgaan. Sonder kompetiesie gaan ons nie beter ry nie, gaan die juniors ook nie leer nie. Oom Nick van Speke, Alta van Centurion, Andriet - Secretary, Ferdie van PPFK julle het die wiele aan die rol gehou, hulle het dit vir die liefde van die sport gedoen en nie om hulle self te verryk nie.
  15. Wat gaan aan in Gauteng Noord Fietsry, 5 jaar trug was daar 2 "races" n naweek. Retief Freysen is n jaar trug as "Chairman" ingestem. Van toe af het niks aan die padfiets kan meer gebeur nie !!! Al die kalender "races" word op no 99 gekanseleer.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout