Jump to content

voel die veld

Members
  • Posts

    16
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by voel die veld

  1. Event Name: B's Fees TrapWhen: 01/06/2024Where: Mogol Golf Club, LephalaleLephalale, LimpopoCategory: RoadBring jou Bicycle en jou Bestie na die B's Fees Trap. kom trap die 10km famielie friendelike roete saam as n span of kom geniet die bosveld se prag oppad na die legendariese uitkyk punt met die 20 en 40km roetes. B’s Fees Trap Saterdag 1 Junie 07:00 Mogol Club Ellisras 10km   20km 40km Pad en Bergfiets vriendelik R300 inskrywings fooi vir alle afstande Dit sluit n B’s fees ingang vir die dag ook in. Go to Event Page.
  2. Talk to Richie 0839552398 he might be able to assist.
  3. where do you get this?
  4. Thanx for the pics. Looking forward to the review. I def want one.
  5. Thanx I live in ellisras, Don't want to drive there and find no stock. its not on the online buying list either.
  6. any Idea if any stores in GP area has the Trail 5 yet?
  7. Cardinal could you post some pics. interested in getting one.
  8. any Idea what stores in GP area has the Trail 5 yet?
  9. Event Name: Tour De Bos Ellisras Bosveld Fees When: 7 July 2018 Where: Ellisras Bosveldfees, Limpopo Category: MTB In 2012 het die Ellisras Bosveldfees se eerste 30 km bergfietsry wedren met gepaste Bosveld naam “Tour de Bos” ontstaan. Al hoe wel daar in 2012 net ‘n 30 km was om te ry is daar oor die jare besluit om vir die meer fikser deelnemers ‘n 60km ook aan te bied. Egter in 2017 is daar besluit om ‘n nuwe roete uit te lê waarvan die begin en eindpunt by die fees gronde is. Die nuwe roete is baie opwindend en ‘n uitdaging vir elke bergfietsryer. Roete behels teerpad, grondpad, sand, klippe, opdraendes en afdraendes en natuurlik die pragtige natuurskoon wildsplaas met al sy wild. Afstande is 60km, 30km, 10km en 3km kiddies ride Die 7de Tour de Bos word aangebied op die Saterdag 7 Julie 2018. Bergfiets deelnemers kry met elke inskrywing ‘n gratis toegang bandjies tot die fees asook ‘n goodie bag. ‘n Heerlike uitdaging vir alle bergfietsryers lê by die Bosveldfees voor. Go to Event Page
  10. Event Name: Tour De Bos When: 9 July 2016 Where: Grootvalei Conservation Area, Limpopo Category: MTB Ellisras/Bosveldfees Cycling Challenge 30&60 Km Go to Event Page
  11. Whats the best 26" road tires to run tubeless on a 26 mtb?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout