Jump to content

NICONDA

Members
  • Posts

    44
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by NICONDA

  1. Jip dit is hulle noflats, het enige van julle al dit probeer. As julle het hoe vind julle noflats
  2. Ek kan nie sien hoe dit n gat kan toe maak as dit net kameel piepie is nie, daar is geen korrels om gat toe te maak nie. Alles sit op band vas. Ek het by die Expo n ander slime gesien het nou die naam vergeet. Die ouens is in Jhb. Het al oko gebruik, al wat ek teen dit het is die hoeveelheid wat jy moet gebruik. Hoop dit is beter nou
  3. Ek het nou meer as 1 keer gesien hoe stans van wit melk stof na net vuil water uit n band kom en al die wit sit op die band vas, wat is die rede vir dit, ek kan dit verstaan as dit 6 maande en langer is maar dit is net n maand of 2. So as jy n papwiel sou kry sal stans niks beteken. As dit soos vuil water lyk of is ek verkeerd. Ek kry nie die pic van my foon af nie sal more pic laai, om te wys wat ek bedoel, dalk is daar van julle wat weet wat ek van praat, glo daar sal wees. Is daar iets beter as stans, ek glo daar moet wees.
  4. Wel my rekenaar te glad nie my IrDA op nie, van waar is jy.
  5. Wel ouens ek het nou al alles probeer en nogsteeds nie, het self vir Polar gebel en ges? dit is twak die, my IrDA is nie eers 6maande oud nie en nou moet ek n nuwe 1 weer koop, toe s? hulle ek moet bewys van aankoop en dire IrDA na hulle stuur en dan vervang hulle dit vir my. Dit is baie nice van hulle.
  6. Die ou by die winkel het vir Polar gebel toe vertel hulle hom dit, Alida ek gaan weer probeer en kyk dalk is ek gelukkig.
  7. Mampara watse kleur is jou IrDA silver of swart, het nou net met ouens by fietswinkel gepraat en hulle s? ek moet n swart 1 he.
  8. Ek sukkel om my info af te laai, ek gebruik IrDA. My IrDA wil nie werk op Windows 7 nie, is daar iemand wat my kan HELP ASB. Nuwe rekenaar. Dan nog iets, hoe kry ek my info wat op die trainer program is na die net oorgedra, of anders om.
  9. Ek ry n Scalpel, dit is die beste fietse daar buite. Ek is 1.84m en 103.5kg het van April tot nou toe net 3kg verloor, daar is nog te minste 10kg wat nog moet gaan. Soek jy net n raam weet van n L.
  10. Ek het n Giant kinder fietsie, wat iemand by my wil koop maar het gee idea wat ek kan vra, vir die fiets nie. Kan iemand my help asb.
  11. Heidi73 ry jy saam vannaand jonkerhoek, het n lig way jy kan gebruik [leen].
  12. BOSPAADJIE, ek dink dit kan werk, ek weet nie by watter plek jy is nie maar glo as dit goeie wyn is kan dit werk. Glo as die mense weet vir wat hulle betaal sal hulle koop. Gee meer info asb.
  13. More POSBAADJIE, baie dankie dat jy vir my/ons die kostes opgebreek het, ek sal graag wil help waar ek kan, dit is tog op die eind ons wat die paaie ry. Moet s? ek het die 30km gery en die single track was baie mooi gedoen. Ek dink nie n mens besef hoef vinnig kostes op loop nie. Pm my as jy wil. Het nie bedoel om jou aan te vat of enige iets nie dit het net belaglike geklink om so baie te betaal vir n single track. So vrae verskoning as ek gedoen het.
  14. I WANT A MEDAL NEXT TIME....A PIN IS NOT CUTTING IT FOR SUCH A GREAT RACE.....GET ME ONE OF THOSE Stellenbosch Challenge medals.... Ek stem
  15. BOSPAADJIE, eerlik ek wil vir julle jul single track kom doen vir daai gled, R 5000.00 tot R 8 000.00 per km shut ek gaan geld maak. Waar kry julle die mense wat dit vir daai geld werk vir julle, is hulle geleerde mense met n graag agter hulle naam. Hoe werk julle daai koste uit, asb verduidelik aan ons mense wat dit nie verstaan nie. Ek is ook seker daar is van ons mense wat julle sal help as julle ons sal nader en s?, ons het toestemming om op daai en daai plaas vir on n baan te gaan bou. Dit is tog op die ou einde ons wat dit gebruik. Ja ek sal weer gaan want dit is n baie mooi route, al was die registrasie so vertraag. Ek was ook meer as n uur voor die tyd daar. So hoop die koste is volgende jaar goedkoper, kry cheaper labour. Ek probeer rerig dit verwerk hoe julle so baie geld betaal vir n single track. Rerig verduidelik vir ons dit ASB. BOSPAADJIE ASB NICONDA2009-08-17 07:37:20
  16. Ek stem saam julle dit is baie swak en wat maak hulle met al ons geld. Daars niks wat jy kry vir die geld wat jy betaal nie en dan is die registrasie ook so verk*k. Ja Ja volgende jaar whatever. Vertel iemand wat dit glo. Mense ek is eerlik met julle die orgeniseerders werk ons deur die ore, sommer deur die gat ook. Ek dink dit is tyd dat ons almal saam staan en hulle by die nek gryp en hulle terug bring aarde toe. Wat is dit n pret trap of n geld maak storie. Grayton was net so n f*kop. Daar was veronderstel om net n 1 200 ryers te wees en dan beplan jy vir genoeg mense om die regestrasie te doen, nee maar hulle wil mos meer geld he. Dink mooi dit is waaroor dit vir hulle gaan op die einde en nie ons die ryers en die mense wat hulle ondersteun nie. Dink dit is tyd dat ons s? *** hulle. Kom ons s? n 1 000 ryers teen R90 dit is n mooi sommetjie geld R 90 000.00. Voorheen het hulle teminste na ons ook gekyk, nou gaan dit net oor hoeveel hulle uit ons kan maak en niks inruil vir ons kostes nie
  17. Sal graag ook wil saam ry.
  18. Ek hoor wat julle almal s? maar daar is rerig mense wat nie verstaan of wat te dom is om te verstaan bly links en gaan regs verby, dit is die reel van die pad. Ek het self Saterdag gery en daar is rerig mense wat dit nie verstaan nie. Ek het 3mnde terug begin ry en ek let daarop as ek ry en regs is dat ek gereeld oor my skouer kyk en seker maak daar is nie iemand agter my nie. Ek dink dit was in elk geval baie swak beplan deur die beamptes om die kinders op n singletrack met die amder route te laat aansluit. Ek wil my dogterjie ook begin saam laat ry as ons ry maar glo my ek sal jou inry en dan daan jy kXk as ek jou kry. Ek wil net s? bly links gan regs verby. O ja ons kan maar soveel praat as wat ons wil dit gaan nie help nie want die probleem l? nie hier nie. Dit is die ouens wat mense aan die begin help wat aan gevat moet word, daars vir my geleer bly links en gaan regs verby. So ek gaan dit vir my dogterjie leer. Wil net s? ek kan nie glo ek vir 14j van n fiets af was en nooit ooit gedink het aan bergfietsry nie dit is uit die boeke. Lekker verby dankie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout