Jump to content

NICONDA

Members
  • Posts

    44
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by NICONDA

  1. The best part my bike is broken and this time of the year, to get a bike build up or repair is not easy.
  2. Baie dankie so nou moet ek kyk na Hope M4, Xt en Formula R1. Waar gaan ek dit kry teen n goeie prys.
  3. Ek wil nuwe brieke koop Sram xx, Hope, Xt en Xtr. Alles op my fiets is Sram, maar moet alles Sram bly? As julle kan kies wat sal julle sê. Ek is nou nie van die ligste mense daar buite nie, so ek soek iets wat my kan stop. Ry op die oomblik Juice 7 maar hulle is al oor die muur, moet verander. .
  4. Ek wil graag weet of daar iemand is wat my kan help, ek het n saal wat ek bitter graag wil laat oortrek. Dit is n Selle Italia 135g. Asb as iemand kan help of my kan verwys na iemand toe, sal ek dit baie waardeer.
  5. Any software for a Samsung Omnia GT-I8000
  6. I have the same problem with my Mavix SLR and Conti's Race King.
  7. Ek was op hulle website maar hulle gee glad nie die 70km aan nie, het met David John gepraat, maar sal net gemaklik voel met n gps indien iet verkeerd loop.
  8. ASKIES MENSE ESELFONTEIN BIETJIE WARM HIER BY ONS 42 GRADE
  9. KAN IEMAND MY HELP MET DIE KAART VAN ELSELFONTEIN, BEPLAN OM MORE DAAR TE GAAN RY. SAL GRAAG DIT OP MY GPS WIL SIT. ONS WIL GRAAG DIE 70KM GAAN RY MAAR MET DIE HITTE SAL DIT MAAR BARS.
  10. Ek soek n lockout shock op n 2009 scalpel, sal nice wees as dit n remote lockout ook kan wees. Voorspoed vir julle vir die nuwe jaar, mag julle n geseende jaar he wat voorle.
  11. Skakel vir Johan van Wyk 082 495 7764 hy het n Cannondale Scalpel nie Lefty nie. Gaan kyk na die fiets en maak hom n offer. Die fiets is silver
  12. Ek is rerig bly om te sien, eks nie alleen wat n probleem het met n saal nie, ek moet my selle 135g vervang maar die nuwes is glo nie gemaak vir my gewig nie, anders het ek nie n probleem gehad nie. Die nuwe saal het carbon rails. Die gobi is glad nie vir my nie het probeer, net die loep gery in Jonkershoek toe is ek op. Ek moet sê Flandria het darem n paar saals wat jy kan toets rit, so eks besig maar nog niks gekry wat my ass hou van nie.
  13. RODTi Ek weeg 100kg en ry met gemak 2bar en het al so laag as 1.2 bar gery maar 2 bar werk 100% vir my ry dan sonder om aan tyre te dink. 1.5bar dan kyk ek mooi waar ek ry lekker in die sand. probeer gerus. I simply cannot get my head around running the rear so low... When I'm Fighting Fit - I still tip the scales at 100kg, and there's simply no way I can bring myself to run that low... I'm permanently on 3bar at the back... and when I'm feeling 'reckless' - and drop it down to 2.5bar, I spend half my ride thinking about the rear wheel, convinced that every bump is going to bring a pinchflat...
  14. Selle Italia SLR 125g to 135g the best saddle for me.
  15. Nooit weer koop ek n First Ascent produk nie, my bib was skaars n jaar oud toe sien ander mense my gat sonder dat ek my gat gesien het.Bib sit nie lekker nie, het nou n VERMARC gekoop by Flandria die beste bib wat ek nog ooit besit het. VERMARC
  16. Goeie dag David Ek dink jy doen wat min van ons kans sien voor, sal jou met graagte ondersteen. Dit kan net sowel van ons ouers wees mense. Ons is ook oppad daarheen. Dan sal daar ook dalk iemand wees wat vir ons geld insamel. Almal is nie so bevoorreg soos ons nie, hoeveel van ons ry fietse wat R 5000.00 tot R 100 000.00 kos. Maar ons kan nie geld gee vir ons ouers nie, hulle het alles vir ons gedoen. Kom mense, kom ons kyk wie kan n R 1 000.00 klop dit is wat ek vir David sal gee, nie dat my ouers dit nodig het nie maar dalk 1 van julle ouers kan dit dalk nodig he. Hoop nie ek ontstel mense oor wat ek sê nie maar dit is die waarheid. David wens jou alles wat goed is toe, laat weet maar waar ek jou kan kry asb.
  17. Ry julle nog elke Woensdag aand op die selfde tyd.
  18. NICONDA

    Wheelset

    Hoe goed is daai hubs, wat dink julle van Mavic hubs?
  19. NICONDA

    Wheelset

    Nou het ek n probleem ek kan net swart dalk wit hubs kry en ek soek rooi of blou, hoekom is hulle so teen lefties. Is daar niemand wat weet van rooi of blou hubs vir n Lefty.
  20. NICONDA

    Wheelset

    Sorry ek het nie gesê nie maar dit is vir n Lefty. Dit is waar die kopseer vandaan kom. Ek sal bietjie by jou sites gaan kyk.
  21. NICONDA

    Wheelset

    Goeie dag, is daar iemand wat my kan help met raad. Ek is opsoek na nuwe wiele/hub, vir my nuwe raam MTB. ZTR, Mavic of Chris King. Ek weeg so 100kg. Ek moet nou ook n nuwe Crank koop kyk na FSA BB30 3x9. Het nie genoeg geld om na 2x10 of 3x10 toe oor te skakel nie. Ek het op die oomblik Mavic as ek reg onthou 317 nie seker of dit die regte nommer nou is nie.
  22. Kan iemand my help asb, hoe stel jy die shock op n Specialzed future shock, het die fiets geleen by n vriend vir die naweek vir seweweeks poort my fiets het sy gat gesien. Hoe bepaal jy wat die druk moet wees vir my gewig van 100kg. Baie dankie
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout