Jump to content

NICONDA

Members
  • Posts

    44
  • Joined

  • Last visited

  1. The best part my bike is broken and this time of the year, to get a bike build up or repair is not easy.
  2. Baie dankie so nou moet ek kyk na Hope M4, Xt en Formula R1. Waar gaan ek dit kry teen n goeie prys.
  3. Ek wil nuwe brieke koop Sram xx, Hope, Xt en Xtr. Alles op my fiets is Sram, maar moet alles Sram bly? As julle kan kies wat sal julle sê. Ek is nou nie van die ligste mense daar buite nie, so ek soek iets wat my kan stop. Ry op die oomblik Juice 7 maar hulle is al oor die muur, moet verander. .
  4. Ek wil graag weet of daar iemand is wat my kan help, ek het n saal wat ek bitter graag wil laat oortrek. Dit is n Selle Italia 135g. Asb as iemand kan help of my kan verwys na iemand toe, sal ek dit baie waardeer.
  5. Any software for a Samsung Omnia GT-I8000
  6. I have the same problem with my Mavix SLR and Conti's Race King.
  7. Ek was op hulle website maar hulle gee glad nie die 70km aan nie, het met David John gepraat, maar sal net gemaklik voel met n gps indien iet verkeerd loop.
  8. ASKIES MENSE ESELFONTEIN BIETJIE WARM HIER BY ONS 42 GRADE
  9. KAN IEMAND MY HELP MET DIE KAART VAN ELSELFONTEIN, BEPLAN OM MORE DAAR TE GAAN RY. SAL GRAAG DIT OP MY GPS WIL SIT. ONS WIL GRAAG DIE 70KM GAAN RY MAAR MET DIE HITTE SAL DIT MAAR BARS.
  10. Ek soek n lockout shock op n 2009 scalpel, sal nice wees as dit n remote lockout ook kan wees. Voorspoed vir julle vir die nuwe jaar, mag julle n geseende jaar he wat voorle.
  11. Skakel vir Johan van Wyk 082 495 7764 hy het n Cannondale Scalpel nie Lefty nie. Gaan kyk na die fiets en maak hom n offer. Die fiets is silver
  12. Ek is rerig bly om te sien, eks nie alleen wat n probleem het met n saal nie, ek moet my selle 135g vervang maar die nuwes is glo nie gemaak vir my gewig nie, anders het ek nie n probleem gehad nie. Die nuwe saal het carbon rails. Die gobi is glad nie vir my nie het probeer, net die loep gery in Jonkershoek toe is ek op. Ek moet sê Flandria het darem n paar saals wat jy kan toets rit, so eks besig maar nog niks gekry wat my ass hou van nie.
  13. RODTi Ek weeg 100kg en ry met gemak 2bar en het al so laag as 1.2 bar gery maar 2 bar werk 100% vir my ry dan sonder om aan tyre te dink. 1.5bar dan kyk ek mooi waar ek ry lekker in die sand. probeer gerus. I simply cannot get my head around running the rear so low... When I'm Fighting Fit - I still tip the scales at 100kg, and there's simply no way I can bring myself to run that low... I'm permanently on 3bar at the back... and when I'm feeling 'reckless' - and drop it down to 2.5bar, I spend half my ride thinking about the rear wheel, convinced that every bump is going to bring a pinchflat...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout