Jump to content

Tertius1

Members
  • Posts

    3
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Tertius1

  1. Skies en ten laaste. Kan die instrukteur wat die pos geplaas het dalk net fotos en videos plaas van waar ons 99.9% van die tyd bymekaar kom in die oggende en nie net van een uitsondering nie. Hiermee groet ek die "topic"
  2. Ek vra verskoning oor my spelling in engels aangesien meeste nie afrikaans verstaan nie. Ek verstaan ook nie hoekom mense hier persoonlik raak nie. Ek wil vra, die wat hier kommentaar lewer. Was jy daar die spesifieke oggend toe sy die video geneem het? Is jy daar wanneer sy sommige oggende injaag? Baie wat by Seattle sit en koffie drink wonder party oggende oor die musiek en hoekom dit so hard"loud" moet wees. Dit gaan nie oor smaak van watter musiek nie. Ons fietsryers kom al jare by die spesifieke plek bymekaar en gaan nog vir jare. Soos julle kan sien in die video, daar is oor as genoeg plek vir almal om te stop. Nou, hoekom word ons fietsryers arrogant genoem sodra ons ons opinie gee? Is dit nie bietjie arrogant nie? Moet ons net altyd stil bly en die publiek los sodat hulle kan sê wat hulle wil? Weet nie of almal wat kommentaar gee of lewer ook elke oggend rondom 04H50 daar is nie. Maar as jy nie is nie en ook nie die spesifieke oggend daar was nie, dink ek nie jy't veel om te sê nie. Groete van, 'n Fietsryer vir Altyd
  3. Would also like to suggest that the Gym Instructor/s don't drive in like maniacs. Also, as seen in the videos..there is a lot of amble parking. This morning, by chance we assembled there. Please take a video of were we actually assemble every morning. When we, cyclists sitting down having coffee, we don't complain about the load music. Spread the love! Thank you.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout