Jump to content

Wheelbarrow

Members
  • Posts

    20
  • Joined

  • Last visited

  1. Some Akkedis pictures.
  2. To all participants: Thank you, thank you ???... The most important aspect of a race will always be the participants. You all were awesome. Scanning through the race pics I?ve just realised once again how wonderful the Kremetart spirit is. Smiling faces by the hundreds.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> To all helpers: Thank you, thank you ??? Many club members, sponsors, local volunteers, companies, SAPS, Traffic officials, etc, etc, who came to the party in extravagant fashion. How about our Hot spots and Water points? Hats off to everybody who spent many hours to put the Kremetart together. To all disaster prophets: All went relatively well. Thank you for keeping us alert. There definitely were some major mishaps that we will attend to next year. Toilet facilities gross / unacceptable Long queues at feeding points disastrous ????????????? Our first Kremetart 2008 meeting is taking place next week. Please let us know what other mishaps needs attention. We will appreciate any suggestions to improve the Kremetart experience. Guy in Pink: I've seen the lady out on the N1 on Sunday morning. Wonderful gesture to surprise her with bicycle as anniversary gift. Big H / Hendrik Petoors: A challenge : Say something nice about the Kremetart before you focus on all the negatives again.
  3. Baie besig, lank laas geHub, sien goeie goed, sien ou lang Pienkneus soek nog steeds skoor ??<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Net vinnig Thyolo: Ons is heeltemal gelukkig met die aantal inskrywings. Ons is egter ekstaties oor die die goeie race wat ons gaan aanbied. Dit is altyd nice om baie meer inskrywings te h?, maar ons prioriteit was nog altyd om die die wedren beter te maak - definitief nie ten koste van die aantal inskrywings nie. Klublede en helpers wat hierdie jaar behulpsaam is met wedren het ten minste verdubbel. Vra my later hoe ons dit regkry om ?n race soveel te ?upgrade? sonder om inskrywingsfooi te verhoog. Ek weet nie wat Pienkman se issue met die aantal inskrywings is nie. <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Kan iemand nie in Ingils vir hom verduidelik dat hy nie meer betrokke is by die wedren en die inkomstes en uitgawes nie. Hy moenie hom daaroor bekommer nie, ons kom mooi reg, laat die deelnemende fietsryers volgende week vir ons vertel of ons op die regte pad is. Alle fietsryers ken die Kremetart en sal kom deelneem as hulle wil. Die wedren is op die nasionale kalender. Geld sal eerder spandeer word aan opgradering van die wedren as op advertensies. Ons besluit self hoeveel en wanneer ons wil adverteer, dankie.
  4. Hi Cruxpearl, this was not a race organized by our club.
  5. Kremetart inskrywings bly oop tot Sondag 27 Mei.
  6. Daai bobbejaan het my 'n anner storie vertel!!!!!!!!!!!!!!
  7. Sammajoor, as jy die vorige Kremetart "thread" dopgehou het sal jy weet wie "dumb, dumber, dumbest >>>>>> etc. is. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Hy doen sy bes om sy vorige titel te verdedig en sal aanhou om ?sinnelose snert ? sy modus operandi te maak.
  8. Hierdie is 'n Kremetart FIETSRY topic. As julle oor iets anders mekaar se tyd wil mors, begin asb. 'n nuwe topic. 'n Voorstel: Dumb, Dumber, Dumbest ?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout