Jump to content

Wheelbarrow

Members
  • Posts

    20
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Wheelbarrow

  1. To all participants: Thank you, thank you ???... The most important aspect of a race will always be the participants. You all were awesome. Scanning through the race pics I?ve just realised once again how wonderful the Kremetart spirit is. Smiling faces by the hundreds.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> To all helpers: Thank you, thank you ??? Many club members, sponsors, local volunteers, companies, SAPS, Traffic officials, etc, etc, who came to the party in extravagant fashion. How about our Hot spots and Water points? Hats off to everybody who spent many hours to put the Kremetart together. To all disaster prophets: All went relatively well. Thank you for keeping us alert. There definitely were some major mishaps that we will attend to next year. Toilet facilities gross / unacceptable Long queues at feeding points disastrous ????????????? Our first Kremetart 2008 meeting is taking place next week. Please let us know what other mishaps needs attention. We will appreciate any suggestions to improve the Kremetart experience. Guy in Pink: I've seen the lady out on the N1 on Sunday morning. Wonderful gesture to surprise her with bicycle as anniversary gift. Big H / Hendrik Petoors: A challenge : Say something nice about the Kremetart before you focus on all the negatives again.
  2. Baie besig, lank laas geHub, sien goeie goed, sien ou lang Pienkneus soek nog steeds skoor ??<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Net vinnig Thyolo: Ons is heeltemal gelukkig met die aantal inskrywings. Ons is egter ekstaties oor die die goeie race wat ons gaan aanbied. Dit is altyd nice om baie meer inskrywings te h?, maar ons prioriteit was nog altyd om die die wedren beter te maak - definitief nie ten koste van die aantal inskrywings nie. Klublede en helpers wat hierdie jaar behulpsaam is met wedren het ten minste verdubbel. Vra my later hoe ons dit regkry om ?n race soveel te ?upgrade? sonder om inskrywingsfooi te verhoog. Ek weet nie wat Pienkman se issue met die aantal inskrywings is nie. <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Kan iemand nie in Ingils vir hom verduidelik dat hy nie meer betrokke is by die wedren en die inkomstes en uitgawes nie. Hy moenie hom daaroor bekommer nie, ons kom mooi reg, laat die deelnemende fietsryers volgende week vir ons vertel of ons op die regte pad is. Alle fietsryers ken die Kremetart en sal kom deelneem as hulle wil. Die wedren is op die nasionale kalender. Geld sal eerder spandeer word aan opgradering van die wedren as op advertensies. Ons besluit self hoeveel en wanneer ons wil adverteer, dankie.
  3. Hi Cruxpearl, this was not a race organized by our club.
  4. Kremetart inskrywings bly oop tot Sondag 27 Mei.
  5. Daai bobbejaan het my 'n anner storie vertel!!!!!!!!!!!!!!
  6. Sammajoor, as jy die vorige Kremetart "thread" dopgehou het sal jy weet wie "dumb, dumber, dumbest >>>>>> etc. is. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Hy doen sy bes om sy vorige titel te verdedig en sal aanhou om ?sinnelose snert ? sy modus operandi te maak.
  7. Hierdie is 'n Kremetart FIETSRY topic. As julle oor iets anders mekaar se tyd wil mors, begin asb. 'n nuwe topic. 'n Voorstel: Dumb, Dumber, Dumbest ?
  8. Net waarde vir geld!!!!!!!!!!!!!
  9. http://www.kremetartcycling.co.za
  10. Just a short update on the Kremetart: Some rumours have it that the Kremetart will the best cycling event once again. (As in 2006) This is true, very true.
  11. Altyd iets negatief ?? Big H, ek en jy het al 'n slag lekker gesels (op ons fietse op die Louis Trichardt / Messina pad). Ek merk lankal reeds op dat jy jou mes inhet vir die "Nuwe Kremetart" en die FAT CATS wat dit geskaak het. Jy het definitief iewers (ek vermoed ek weet waar) 'n groot lieg gehoor. Ek is verbaas, want ek het jou nie opgesom as iemand wat hom so maklik sal laat mislei nie. As jy in die omgewing is, kom ry weer saam fiets en vertel my die fe?verhaal wat jy gehoor het. Ek sal jou dan met graagte die feite gee. As FATCATS mense is wat vir ten minste 6 maande van die jaar die meeste van hulle vrye tyd gee, soms letterlik dag en nag, om 'n goeie wedren vir fietsryers daar te stel, dan is ek 'n MOERSE OVERWEIGHT TIER. Die uitdrukking "Fatcats" het gewoonlik so 'n dollar kleurtjie. Ek verseker jou jy is verkeerd - geen enkele klublid (die ouens wat die werk doen) word enigsins finansieel bevoordeel nie. Self ons hoofborg verloor aanmekaar geld, maar gelukkig het hy ons nog nie "gefire" nie omdat sy groot fietsryhart op die regte plek sit. Ons wil net trots op ons klub en ons wedrenne wees. Hou die Akkesdis Bergfietswedren dop. Ons het dit 2 jaar gelede begin - nie geskaak nie.
  12. It's nearly Kremetart time again. We are planning to make very little (none if possible) changes to the race for 2007. (Even the entry fees). If you can give us your inputs it will be appreciated. Although earning top honors on the "Rate your Race" forum on Supercycling we are all fired up to present a even better race.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout