Jump to content

Copman

Members
  • Posts

    3
  • Joined

  • Last visited

  1. Wish I could be there. Ek gaan ongelukkig nie by Lost City wees nie. Ek sal maar vir Dudet moet stuur om my cocktail te drink. Julle ouens moet passop, as sy eers begin, kan sy nie ophou nie. Kry die kruiwa reg. As sy gekletter is kan sy nie regop loop nie Hoop nie sy lees die thread nie, anners slaap ek weer op Welkom vanaand. Dit is nou die Welkom matjie voor die deur. Julle moet Lost City geniet en bly in een stuk. Ek sal maar aan julle dink in Duitsland
  2. Ag f@^$, nou is daar weer a challenge aan. Hoekom ry ek nou weer vir TCS? Wanner kan ek net virrie fun ry??? Markie, jy moet maar saam met ons VA kom ry. Dit sal weer lekka wees om saam met jou te ry. Fun en games. Gan julle ouens license. Hoe gaan dit met Wern???
  3. May I join in the choir. "No loctite"
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout