Wish I could be there. Ek gaan ongelukkig nie by Lost City wees nie. Ek sal maar vir Dudet moet stuur om my cocktail te drink. Julle ouens moet passop, as sy eers begin, kan sy nie ophou nie. Kry die kruiwa reg. As sy gekletter is kan sy nie regop loop nie Hoop nie sy lees die thread nie, anners slaap ek weer op Welkom vanaand. Dit is nou die Welkom matjie voor die deur. Julle moet Lost City geniet en bly in een stuk. Ek sal maar aan julle dink in Duitsland