Jump to content

Kalahari Vegmot

Members
  • Posts

    2846
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Kalahari Vegmot

  1. Ek hou van die gevegte. As hulle op vrydae gebeur. Wat my die hoenders in maak is dat die pikkewyne op 'n maandag baklei. Maar toe ou jonnie sy paal gemaak het, toe weet ek hier kom 'n ding... So dankie vir die lag wat julle my verskaf het, maar asseblief, wag volgende keer net tot Vrydag!
  2. En dit is...? Jammer ek's bietjie dof vanaand...
  3. Wie volg die draad anoniem?
  4. Waar was almal Vrydag?
  5. Dalk "Foefie-e-pos"?
  6. "Toep". En al die tyd dink ek dis wat jy kry as jy te veel eet!
  7. Ek sou dink hulle word betaal per hoeveelheid verkope wat hulle maak-anders kan hulle mos maar net familie en vriende bel om die tyd om te kry...
  8. Ek voel ook dat ander se ongeskuktheid nie vir my rede gee om ongeskuk te wees nie-iemand moet vir hulle liefde wys. Vra maar net as hulle bel of hulle iets aan jou wil verkoop, en indien wel, se maar net lekker dag en ek's nie geinterresseerd nie.
  9. Onthou net dat dit hulle werk is. Hulle hou waarskynlik nie meer van hulle werk as wat ons van hulle oproepe hou nie. En hulle het waarskynlik nie die werk gekies omdat dit hulle lewensdroom is nie... Dit help nie om vir die dame wat by die poskantoor werk uit te skel omdat jou pakkie weg is nie-dis nie haar skuld nie...
  10. Oeps... Ag wat, nie regtig 'n verrassing nie...
  11. Speel hulle teen die Cheetahs?
  12. You're just looking for an excuse to post your bike... But it's okay; we like seeing it.
  13. Daai Isuzu's is lekker bakkies. Trek lekker en ry baie lekkerder as 'n Hilux... Om nie te praat van hoe mooi hulle lyk nie-kom nie by 'n Amarok nie, maar nogtans heel mooi.
  14. O ja, of 'n Tata..
  15. Hy behoort te kan. Jy draai net 'n ketting om die bakkie en sluit dit met 'n slot...
  16. O nee jy het nie!
  17. Dit lyk heel mooi. Maar daar's altyd 'n keuse tussen goeie brandstofverbruik of ego...
  18. Haaaaaa, NEEE! STENIG DIE HEIDEN!!!
  19. Okei, nou kan ons daaroor baklei. Ek sit ook 'n binneband en 'n veelgereedskapstuk onder my saal. So jule kan vir my en varkie dis terwyl ons vir julle ouens wat soos skilpaie lyk lag. Klink dit goed?
  20. Van Naafland se beste gevegte het gegaan oor huweliksraad, en 'n sekere naafer is ook weggejaag oor kinderopvoedingsraad...
  21. Ek wonder ook... Wie gebruik 'n saalsakkie?
  22. Has anybody perhaps got a set or just one 28c tire for me? Doesn't need to ne in good nic, just want to see if it'll fit my frame. Postage to be covered by me.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout