Julle kla darem baie vir 'n klomp mountainbikers. Ek is 'n roadie wat die 60km aangepak het, my eerste mountainbike race. Wat 'n eye opener. Ek was 7:30 daar en registrasie het minder as 15 minute gevat. Die ouens wat in die queue gestaan het moet maar volgende keer bietjie vroe?r wakker skrik.