Jump to content

Photo Fairy

Members
  • Posts

    302
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Photo Fairy

  1. Eina!!
  2. IanJ
  3. Laaste kans om die inskrywing by ons oor te neem.. Enige iemand??
  4. Jip, nog beskikbaar..
  5. One entry for a two rider team..
  6. Ek en Bee gaan nie meer die Sabie Experience ry nie. My rug het so besluit. Laat weet asseblief as iemand sou belangstel om ons inskrywing oor te neem.
  7. JA, daai lekker lifeboy ene. Hy kan mooi maak daarso, saam met die kat....
  8. Psycho, Mudee het vir my 'n goeie prys gegee. MAAR nou wil jy mos ook nie by ons kom kuier nie. So hoe moet ek die blerrie ding hier kry?? Jy weet ons het nou vir jou spesiaal jou eie kamerjie en alles. Jy kan met die kat deel.... Jy hoor mos nou hy het sulke goeie maniere...
  9. Jy sien, Beee het nou sulke hoe standaarde gestel, ek moes maar probeer byhou. Ek sien sommer uit om te gaan ry...
  10. Het net die raam gekoop...
  11. Ietsie baie moois!!! Hy het so na my toe gespring!! Ek moes hom koop!!
  12. Ek is ook by Jellytot!! Kan haar baie hoog aanbeveel!!!
  13. Speak to Cruxpearl, he has SRM on his MTB
  14. jellytot, jy mag verseker saampraat. Jy sien mos die twee is weer op hulle stukke vandag. Ons sal vir Bee ook 'n diertjie moet toeken. Is daar Blombolle in die Lion King....
  15. Psycho, ons moet bietjie rus, die kjinners raak bietjie erg so na die 10 e week! Gaan jy nou bietjie hier naby ons kom bly?
  16. Ok, maar ek wil die slim ene wees!!
  17. Praat julle twee nou weer net %a%as!! Ek wil ook iemand wees!! Ek is tog met vaklansie
  18. Nou verstaan ek nie so lekker nie???
  19. Sjoe, dit is nogal mooi.... Hoe laat maak hulle toe?? Hoop nie die Medium is te groot nie...
  20. Nochain, jy gaan lekker saam ry!!!!
  21. A bid for what??? Daai mooi Cannondale?
  22. Cannondale is BAIE mooi!!!! Ek like!!
  23. Bee, ons gaan verseker lekker speel!!! Mooiste wat ek vandag in die winkels gesien het was 'n Merida, maar is bietjie duur...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout