Jump to content

Durbanville Mtb Night Rides


Wannabe

Recommended Posts

  • Replies 1.6k
  • Created
  • Last Reply
  • 2 weeks later...
Posted

went on the cycle lane from Melkbos to Town and up kloofnek and realized I have to stick on the flats before joining you guys :(

 

You'll never be sure, untill you have tried.

Posted

OK as ek mag, sal ek julle ouens join more aand, kan julle my verduidelik waar julle mekaar kry, ek werk in tyger park net onder tygervally, sal die fiets agter op die rak gooi en saam bring,

 

hoeveel km ry julle gewoonlik? is dit baie klim wereld? ken glad nie die area nie

Posted

OK as ek mag, sal ek julle ouens join more aand, kan julle my verduidelik waar julle mekaar kry, ek werk in tyger park net onder tygervally, sal die fiets agter op die rak gooi en saam bring,

 

hoeveel km ry julle gewoonlik? is dit baie klim wereld? ken glad nie die area nie

 

 

Jy is meer as welkom.

Ons ontmoet mekaar by die sirkel by Durbanville Hoerskool (aan die bopunt van Koeberg str.) Maklik om te kry van jou kant af. Gaan uit by Tygerpark en draai links. Hou reguit aan (verby Dros ens.) tot waar pad eindig in T aansluiting by Verkeerslig (links gaan Durbanville Hills / Blouberg / Melkbos rigting, regs gaan jy tussen boomlaning Durbanville se rigting). Draai regs tot by eerste verkeerslig, (hv Racecourse en St. John rd) draai dan links. Reguit aan tot by volgende verkeers sirkel, gaan regs uit. Reguit tot by volgende verkeers sirkel, klein winkel kompleks aan regterkant, ons begin daar.

Begin 18h00, ry so 40km, bitter min klimme, net 'n paar lang "drags". Maak seker dat jy redelike ligte het, meeste van roete is buite dorp (lees pikdonker)

Pas is nie te hard nie, en ons los niemand agter nie.

Sien jou daar.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout